Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780798177986

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 130
Klapper die drakie is opgewonde: Dis 'n baie belangrike dag! Hy gaan vandag die eerste keer skool toe. Op pad soontoe ontmoet hy vir Oskar, 'n jong vreetdrakie wie se ouers dink dis tyd mors om skool toe te gaan. Klapper kry Oskar jammer. Oskar kry homself ook jammer, want hy wil verskriklik graag leer skryf en somme doen. Die twee maats smeek Oskar se ouers om hom ook wonderlike dinge op skool te laat leer . . .
Publikasiedatum: 2018-04-16

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development