●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781868729333

Nie-fiksie / Non-fiction: Diere / Animals

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Diere / Animals
R 400
R 360Jy spaar R 40
Hierdie breedvoerige en omvattende gids tot die 151 inheemse slange in Suid-Afrika dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is nou in sy tweede uitgawe en is ten volle opgedateer om ten minste 11 nuut ontdekte en 30 her-klassifiseerde spesies en sub-spesies in te sluit.

Nuwe inligting gebasseer op internasionale wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif.
Kenmerke van die nuwe uitgawe
Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos.
Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar.
n Aparte Kyk uit vir blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer.
Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van slangbyte vul die inligting aan.
Publikasiedatum: 2015-05-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.