Afslag slegs op aanlynbestellings
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780799369656

Fiksie: Romans

Fiksie  -  Romans
R 315
R 284Jy spaar R 31
'n Hoerskoolmeisie se liggaam word 'n ent buite Durbanville ontdek. Wanneer die patoloog sien dat die meisie gehang is, onthou sy 'n soortgelyke geval. Die laaste ding waarvoor die middeljarige inspekteur Jan Magson lus is, is 'n reeksmoorddossier...


Jeanette Ferreira, die teksredakteur, sê van Donker spoor: "Briljant. Afskuwelik. Gebalanseerd. Dis nie elke debuut wat so daar uitsien nie. Hierdie skrywer verstaan boosheid en broosheid. Ek is werklik beindruk."
Publikasiedatum: 2014-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.