AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●● GRATIS aflewering op bestellings bo R450 in RSA
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781920527181

Nie-fiksie / Non-fiction: Regte / Law

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Regte / Law
R 140
R 126Jy spaar R 14
Brigadier Crafford is in Oranjemund, Namibie, gebore en het in verskeie dorpe van daardie mooi land grootgeword. Hy het by die Hoërskool Oos Moot in Pretoria gematrikuleer.

Sy loopbaan in die S.A. Polisie was kleurryk en veelsydig. Hy was betrokke onder andere by die Opleidingskollege te Pretoria, was stasie-bevelvoerder, Afdelingswerwingsoffisier, het gedien by die Nasionale Inspektoraat en Interne Skakeling waar hy ook vir nege jaar die Redakteur van die polisietydskrif, Servamus, was. Tiaan Crafford het as bevelvoerder van Openbare Betrekkinge te Hoofkantoor uit die diens getree.

Sy liefde vir Strafreg het reeds vroeg in sy lewe begin. Terwyl hy buitemuurs met sy regstudies besig was, het hy die vak aan studente vir regsmatriek aangebied en is reeds in 1968 by die Departement Nasionale Onderwys en Kultuur en die Departement Onderwys en Opleiding as nasiener aangestel.
Publikasiedatum: 2013-07-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.