Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796319623

Nie-fiksie / Non-fiction: Inkleurboeke / Colouring Books

R 140
R 50Jy spaar R 90
Word rustig en kry nuwe inspirasie.
Dié prettige boek vol teksverse en pragtige patrone sorg vir 'n unieke inkleurervaring - dit sal jou na 'n ander wêreld meevoer en die kreatiewe siel in jou na vore bring. Word stil, kom nader aan God en kry rus vir jou siel.
Doret Ferreira is 'n vryskut grafiese kunstenaar van Kaapstad. Sy is besig met 'n MPhil-graad aan die Universiteit van Stellenbosch
Publikasiedatum: 2017-11-28

© All Rights Reserved 2017
A Product of CEIT Development