●●● R50 aflewering op bestellings bo R500 in RSA ●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919825601

Nie-fiksie / Non-fiction: Populêre Sielkunde / Popular Psychology

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Populêre Sielkunde / Popular Psychology
R 160
Die tradisie van meditasie - wat die Woestynvaders in die vroeë eeue van die Christendom help vestig het - het grootliks verlore gegaan. Stilte het een van die skaarsste dinge van ons tyd geword. Maar stilte is nodig vir geestelike groei. In Meditasie word daar uitvoerig leiding gegee oor hoe om te mediteer en gesentreerdheid en spiritualiteit deel van ons daaglikse bestaan te maak.
Publikasiedatum: 2001-12-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.