●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot

VERSKAFFER UIT VOORRAAD UIT

9781415327678

Fiksie: Christelik

Fiksie  -  Christelik
R 150
Dans van die engele skets drie 'wêrelde': Hemel, aarde en waar hemel en aarde mekaar ontmoet.

Die drie wêrelde word verweef deur van verskillende fokalisators gebruik te maak en so elke 'dimensie' se andersheid te laat vorm aanneem.

Die heldin in die roman, Mary Catherine, is 'n toonbeeld van egtheid en groothartigheid. Sy kom uit 'n baie welgestelde familie, maar aardse middele het haar nooit aangestaan nie en sy werp haarself in liefdadigheidswerk en ander mense, maar oor haar hart hou sy jaloers waak.

Tydens haar vrywilligheidswerk by 'n jeugsentrum saam met die bofbalafrigter Tyler Ames en LA Dodgers se Marcus Dillinger raak die skanse om haar hart kwesbaar. Sonder dat iemand anders as haar beste vriendin, Sami Dawson, weet, is Mary Catherine se gesondheid ook in gedrang, wat die intrige soveel te meer spannend maak.

Liefde, geweld, dwelmhandel, die uitdagings van vrywilligheidswerk en die soeke na groter betekenis in die lewe vorm alles deel van die roman.
Publikasiedatum: 2015-08-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.