●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R500 ●●●
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781781574256

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 275
R 109Jy spaar R 166
Following the huge success of Ilex's 1000 Dot-to-Dot series, we bring you the longest and most satisfying dot-to-dot puzzle ever! This beautifully designed hardback book concertinas into a stunning frieze of no fewer than 3000 dots, providing several satisfying hours of mindful dot-joining fun. The perfect souvenir of your trip to South Africa, this fabulous original illustration features the country's most famous buildings and landmarks, including the Pretoria Union Buildings, the skylines of Cape Town and Johannesburg, and the Soweto Towers. To enable you to enjoy your handiwork to the full, the ends of the design are perforated: you can easily remove your completed masterpiece, and display it on your wall.
Publikasiedatum: 2022-12-12
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869190255

Fiksie: Uitverkoping

Fiksie  -  Uitverkoping
R 200
R 29Jy spaar R 171
'n Regter bring sy mooi, jong vrou saam na 'n jagplaas om sy laaste trofee te kom skiet. So word vyf mense saamgegooi vir 'n naweek. Jaloesie, konkelary, wedywering en twis oor grondbesit is aan die orde van die dag - en nog 'n verhouding wat nooit sy le kon kry nie. 'n Misterieuse bok maak sy verskyning. Meteens raak die verlede deel van die hede. Nie almal op die plaas weet van die vloek wat oor die grond hang nie. Die omgewing word 'n medespeler wat jare se intrige op die spits dryf.
Publikasiedatum: 2003-10-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776352012

Fiksie: Uitverkoping

Fiksie  -  Uitverkoping
R 110
R 50Jy spaar R 60
Kry jy 'n tweede kans met jou eerste liefde?

Nina is 'n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas op Kouefontein, maar iets waaraan sy nooit, ooit gewoond gaan raak nie, is om vir Jaco Louw elke dag te sien. Haar jeugliefde. Nuwe buurman. Clooney se dubbelganger. Sy het vir Jaco tien jaar laas gesien toe die mooie Willemien vir Nina allerhande stories oor hom vertel het. Daardie dag het sy haar hart gesluit, maar nou bly hy
feitlik óp haar werf en sy moet keer dat sy glimlag weer die sleutel tot haar geluk word ...

Boerefeetjie is 'n moderne plaasromanse. Die karakters is goed ontwikkel en die manuskrip is deurspek met humor.
Publikasiedatum: 2022-03-29
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781776352418

Fiksie: Uitverkoping

Fiksie  -  Uitverkoping
R 110
R 50Jy spaar R 60
Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe?
Lara bevind haar in 'n penarie toe Thailand se grense skielik weens die pandemie sluit. Nie net sit sy gestrand in 'n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in 'n beroerde toestand en sy moet dringend 'n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk. Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Wanneer Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou. Is liefde genoeg of is die prys vir vergifnis te hoog?

Die verhaal speel af in die oerwoude van Thailand met pragtige natuurskoon. Die agtergrond van die verhaal is tydens die pandemie en gee 'n werklike voorbeeld van die effek daarvan op reisigers.
Publikasiedatum: 2022-06-03
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781919825045

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 220
R 59Jy spaar R 161
Met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in 1899 vertrek M.J. de Jager as luitenant van die Staatsartillerie van die Z.A.R. na die Natalse front. Hy onderskei hom tydens die veldslae by Modderspruit, Colenso, Ladysmith en Platrand. Op 26 Januarie 1902 word hy in die distrik Ermelo gevange geneem en na St. Helena verban.
Publikasiedatum: 2000-12-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780928316919

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 240
R 50Jy spaar R 190
Professor Christiaan Barnard was the brilliant and sometimes enigmatic surgeon who performed the first heart transplant 50 years ago. At times his actions seemed impulsive and illogical, yet he had an uncanny ability to weigh up risk and reward - and come up trumps all too often.

His ground-breaking relationship with a young, unemployed backyard mechanic changed not only the course of transplant surgery, but also the life of Winston Wicomb, the darker brother of the more famous Randall. While Randall easily passed as 'white', Winston's colour presented a huge threat to the family who lived in fear of the Apartheid inspectors. So severe and real was the danger of his racial background being exposed, that Winston had to spend a considerable part of his youth behind his mother's wardrobe whenever strangers called.

Vital Remains traces young Winston's early years against the backdrop of Apartheid, abuse and rejection. Yet, despite the disadvantages he had to face, he refused to accept a live of submission to an unjust policy. He managed to obtain a BSc, but remained unemployed. Then, one day, his luck changed and he embraced an opportunity that would change the history of transplant surgery.

Vital Remains is the story of one man's journey through the minefield of Apartheid's heyday. It tells the story of hope, perseverance, dedication and even love. The message Winston wants to convey to the youth of today is a simple one: seek, strive and never, never give up. Amos van der Merwe considers this book his best yet and managed to tell Winston's story with a healthy mix of fact, humour and gravity.
Publikasiedatum: 2018-01-12
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780928316902

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 220
R 50Jy spaar R 170
As 'n Afrikaanse kerkmens uit Afrika moes wens vir 'n boek wat saamval met die 500-jaarviering van die Reformasie, sou 'n mens kwalik kon wens vir 'n meer fassinerende boek as dié. In Geloof alleen neem André Pretorius sy leser op 'n pelgrimstog na 'n verskeidenheid plekke waar sleutelgebeure van die Reformasie afgespeel het of waar dié geskiedenis spore gelaat het. Hy neem jou na daardie gebeure toe en dan weer terug na die hede en die neerslag daarvan. Uiteindelik neem hy sy leser na 'n dieper verstaan van die Kerkhervorming van 500 jaar gelede, en daarmee saam na 'n dieper verstaan van onsself. Wat sou 'n mens meer kon vra?

- Neels Jackson (Redakteur: Kerkbode)



Hamerslae teen 'n Duitse kerkdeur. Vyf eeue later weergalm hulle steeds van waar Martin Luther sy rebellie teen die Kerk begin het. Van hierdie kerkdeur loop die spore van Kerkhervorming deur aangrypende landskappe.

Die reisskrywer, André Pretorius, gaan loop daardie voetval na en hoor die eggo's in ons tyd. Hy volg Luther waar sy weg kruis met dié van Calvyn. Hy reis na plekke waar geloof geformuleer is op 'n manier wat steeds ons wêreld vorm. Die spore lei hom van Europa na Indië en Amerika waarheen Katolieke sendelinge en Calvinistiese Puriteine uitgewaaier het.

Maar ook deur sy eie familiegeskiedenis na Suid-Afrika, van middagete op die Duitse plaas waar die Pretoriusse vandaan is tot sy NG-kinderjare op die Afri­kaanse platteland. Onderweg kom hy geloof teë, en geweld. Skoonheid vind hy in die kunstenaars van die Hervorming - Rembrandt en Bach en die Bybelvertalers. Maar ook die geskonde erflating van konflik en ikonoklasme.

Op sy reise eet, drink en gaan hy kerk toe waar die moderne wêreld baie lank gelede beslag gekry het. Dit is 'n meesleurende reis deur 'n wêreld wat beide oud en eietyds is.
Publikasiedatum: 2017-01-11
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869196875

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 240
R 79Jy spaar R 161
In Afrikaans staan 'eiland' teenoor 'vasteland', asof die afwesigheid van vastigheid kenmerkend van eilande is, skryf André Pretorius in sy tweede bundel reissketse. Hier ondersoek hy die afgesonderdheid en andersheid van eilande, wat immers so verskil van wat hulle omring.
Publikasiedatum: 2012-08-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869193553

Nie-fiksie / Non-fiction: Uitverkoping / Sale

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Uitverkoping / Sale
R 260
R 75Jy spaar R 185
As Suid-Afrikaner wat in Engeland woon, het André Pretorius die geleentheid om plekke te besoek wat vir die meeste van ons net drome bly. Maar met sy uitstekende skryfwerk bring hy in hierdie boek talle van die eksotiese plekke naby sy lesers.
Publikasiedatum: 2010-03-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780624090809

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 235
R 69Jy spaar R 166
Hierdie boek vertel die verhaal van waar ons spesie vandaan kom - van die Oerknal, die ontstaan van sterre, ons son en die planete, en die vroegste lewende selle tot die eerste ape, en die menslike voorganger, Homo erectus. Ons spesie, Homo sapiens, het ontwikkel van jagter-versamelaars tot landbouers tot die eerste beskawings.
Publikasiedatum: 2021-03-11
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9780796322524

Christelik / Christian: Uitverkoping / Sale

Christelik / Christian  -  Uitverkoping / Sale
R 235
R 79Jy spaar R 156
Vriendelikheid is om jou krag te gebruik om saggies heel te maak, sonder om iets terug te verwag. Die bekende skrywer en Andrew Murray-pryswenner Andries Cilliers begelei lesers op 'n  kragtige, maar deernisvolle 100-dae reis. Hy inspireer ons om vriendeliker te leef en te wees: met die mense rondom ons, en met onsself. Só leer ken ons ook ons Vriend.
Publikasiedatum: 2021-07-29
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781444929614

Children: Sale

Children  -  Sale
R 200
R 99Jy spaar R 101
FOO HOO HOO! King Flashypants is back for his third rib-tickling adventure. Something weird is happening in Edwinland - Emperor Nurbison isn't evil any more! He's doing stuff like smiling and making toys of himself for the peasants. Is he up to something? Probably. But what can it be?
Publikasiedatum: 2017-10-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869193263

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 170
R 69Jy spaar R 101
Ysterklou, kaptein van die seerowerskip Die Verwarde Meermin, is berug onder al die seerowers in die hele wereld. Hy is berug nie omdat hy baie dapper is, of baie slim is, of selfs baie boosaardig is nie. Die rede hoekom al die ander seerowers oor hom praat (en....laat ons nou eerlik wees...vir hom lag), is omdat Ysterklou die grootste ongeluksvoel is.
Ysterklou en sy suksesvolle, sjarmante en slim broer, Silwerswaard, is albei op soek na 'n skat. 'n Skat wat hulle pa aan hulle nagelaat het.
Publikasiedatum: 2010-05-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869197711

Kinders: Uitverkoping

Kinders  -  Uitverkoping
R 40
'n Oulike kykboek met illustrasies van Fimo-klei gemaak deur Ann de Bode.

Ons reis deur die tyd vanaf die Neanderdalmens tot nou, en sien hoe hulle woon, hulself warm hou, watter troeteldiere hulle aanhou en soveel meer!
Publikasiedatum: 2013-06-01
Laai in mandjie
In voorraad - VERSENDING tussen 1 en 3 werksdae.
Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781869197728

Children: Sale

Children  -  Sale
R 170
R 40Jy spaar R 130
A quirky book with illustrations made of Fimo-clay by Ann de Bode.

We journey through time from the Neanderthals up to now, and see the way people live, keep themselves warm, what pets they keep and much more!
Publikasiedatum: 2013-06-01
Laai in mandjie
Voorraad by verskaffer - Versending binne 3 tot 8 werksdae

© All Rights Reserved 2024
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.