|
|
| | Blokraaisels vir Aapsterte 2 deur Talana Schoeman Nie-fiksie - Blokraaisels Publikasie datum: 2010/07 R89.95
Nog 50 blokraaisels vir die grondslagfase, net soos die eerste Blokraaisels vir Aapsterte ‘n prettige manier om goeie spelvaardigheid aan te leer! Hierdie boeke sal ouers en onderwysers help om ‘n grondslag vir algemene taalvaardigheid in Afrikaans te lê.
Die skrywer, ‘n voormalige onderwyser, het gaandeweg besef dat jong kinders se spelvaardigheid merkbaar verbeter kan word deur die voltooi van eenvoudige blokraaisels. [Meer inligting...]
|
| |

| | Blokraaisels vir aapsterte deur Talana Schoeman Kinders - Nie-fiksie Publikasie datum: 2009/07 R87.95
Uiteindelik – ‘n prettige manier om goeie spelvaardigheid aan te leer! Hierdie boek sal ouers en onderwysers help om ‘n grondslag vir algemene taalvaardigheid in Afrikaans te lê. Die skrywer, ‘n voormalige onderwyser, het gaandeweg besef dat jong kinders se spelvaardigheid merkbaar verbeter kan word deur die voltooi van eenvoudige blokraaisels.
[Meer inligting...]
|
| |

| | ( 2 resultate )
|