|
|
| | Briewe uit Brittanje deur Rhynie Greeff Nie-fiksie - Humor Publikasie datum: 2010/02 R160.00
’n Versameling genotvolle essays geskryf vir Rhynie Greeff se vermaaklike rubriek, Brief uit Brittanje, wat sedert 2005 in verskeie Afrikaanse koerante verskyn het. Die boek dek, onder andere, amusante verbintenisse met Suid-Afrika, satiriese stukke soos ’n gesprek met Charles Dickens en komiese stories oor die vorstehuis, ’n seksmiljoenêr, ’n fisantejag en ’n F.W. de Klerk-gholfbaan in Brittanje.
[Meer inligting...]
|
| |

| | ( 1 resultaat )
|