|
|
| | Benut jou ville potensiaal deur Myles Munroe Christelik - Christelike leefwyse Publikasie datum: 2010/02 R99.95
In Dr. Myles Munroe’s se woorde, ‘Hierdie boek is geskryf vir iemand soos jy wat weet dat iewers diep binne-in jou daar nog soveel is wat jy het om te bied, soveel om te doen, soveel om aan die wêreld te openbaar, soveel potensiaal om te benut.’ Benut jou volle potensiaal sal jou passie vir die lewe weer aanvuur en jou leer om die die Godgegewe potensiaal wat sluimerend binne jou lê tot die maksimum te benut. [Meer inligting...]
|
| |

| | Oorkom enige krisis deur Myles Munroe Christelik - Christelike leefwyse Publikasie datum: 2010/02 R139.95
Wat doen ’n mens wanneer alles waarin jy glo in duie stort? Hoe herstel jy van die lewe se dwarsklappe? Wat word van jou as jy wil werk, maar poste is so skaars soos hoendertande? Waarheen gaan jy as almal vir wie jy hulp vra, self hulp nodig het? Al hierdie vrae kom uit werklike situasies wat Myles Munroe as berader teëgekom het by mense wie se lewens ontspoor het. Hoewel elke situasie uniek was, was daar een gemene deler: elke beproewing het uit een of ander krisis gespruit. [Meer inligting...]
|
| |

| | Ontdek jou volle potensiaal deur Myles Munroe Christelik - Christelike leefwyse Publikasie datum: 2008/07 R79.95
Soveel mense voer 'n middelmatige bestaan omdat hulle nie werklik besef waartoe hulle in staat is nie. Ontdek jou volle potensiaal is 'n motiverende, prikkelende kykie na die ontsaglike potensiaal wat in elkeen vasgevang is en wag om verwesenlik te word. [Meer inligting...]
|
| |

| | ( 3 resultate )
|