Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2341699


Klik vir meer inligting
Die honger reisiger deur Marie Heese
Nie-fiksie - Kookboeke
Publikasie datum: 2010/07
Uitgewer prys - R160.00      Graffiti prys - R144.00

 Top verkoper (7)      

Die honger reisiger is pragtig geillustreerde reisverhale en ’n reseptebundel “sonder saaits”. Dis saamgestel uit die skrywer en haar sielsgenoot-man, Chris, se eksotiese reise na lande soos Turkye, Eritrea, Ethiopië, Frankryk, Egipte, Rusland met resepte wat ook van vriende afgebedel is.

Niks is besonder uitheems of lastig om te maak nie. Dis sielskos, trooskos, en veral – kuierkos.




[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Audrey Blignault uit die dagboek van 'n vrou deur Audrey Blignault, Marie Heese (samesteller)
Nie-fiksie - Biografie & Outobiografie
Publikasie datum: 2009/07
R240.00


Audrey Blignault was vir ’n paar generasies lesers die mees geliefde skrywer in Afrikaans. Dit is sy nog steeds. Uit die dagboek van ‘n vrou sal vir haar bewonderaars toegang bied tot haar gewilde essays wat lank reeds uit druk is. Dit sal ook nuwe lesers lok, want Audrey se aanslag is onweerstaanbaar: haar uitbeelding van ‘n bepaalde tyd en plek is onverbeterlik, telkens fyn waargeneem en sintuiglik ryk.
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Pikkewouters van Amper stamperland deur Marie Heese
Kinders - Prenteboeke
Publikasie datum: 2008/09
R105.00


’n Lekker vrolike bundel stories oor die snaakse doen en late van die Pikkewouters van Amper-Stamperland. ’n Pikkewouter lyk amper soos ’n kabouter, maar ook so ’n bietjie soos ’n pikkewyn. Die land waar hulle woon se naam is Amper-Stamperland. Dinge is amper soos in hierdie land, maar ook nie heeltemal nie. Daarom dat die snaakse diere en dinge klein lesertjies so interesseer en amuseer.
[Meer inligting...]



( 3 resultate )
'n Produk van CEIT Development cc