Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2350927


Klik vir meer inligting
Ons Hou Partytjie deur Jenny Dodd
Nie-fiksie - Kookboeke
Publikasie datum: 2010/07
R165.00


Teen dié tyd weet ma’s (en pa’s) dat Jenny Dodd se partytjieboeke onontbeerlik is om te verseker dat hul kinders se partytjies so te sê kinderspeletjies is om te organiseer. Ons hou partytjie gaan op soortgelyke wyse as Partytjie-idees vir Kinders en Partytjiepret voort, met ’n nuwe reeks fantastiese temas vir kinderpartytjies wat jou nie te veel geld uit die sak sal jaag nie. Jenny lei jou met die beplanning, uitnodigings, kos (waaronder koekresepte), dekor, temas en vermaak.
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Partytjiepret vir Kinders deur Jenny Dodd
Nie-fiksie - Kookboeke
Publikasie datum: 2008/05
R170.00

 (1 leser/s)
'n Nuwe boek deur Jenny Dodd met splinternuwe idees en al die antwoorde vir die beplanning en uitvoer van suksesvolle kinderpartytjies.

[Meer inligting...]



( 2 resultate )
'n Produk van CEIT Development cc