Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2341699


Klik vir meer inligting
Depressie en selfmoord DVD deur Isak Burger[ Bespreek nou ]
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2010/10
R135.00


Dit word die “siekte van ons tyd” genoem – DEPRESSIE – veral weens ‘n toename van BipolĂȘre Gemoedsversteuring. Selfmoordstatistieke toon pal ‘n opwaartse kurwe. En dit kom ook veelal onder Christene voor
 Wat kan ons sĂȘ as ‘n Christen selfmoord pleeg?
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Ja Here deur Isak Burger
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2010/08
R89.95


Getuienisse van mense wie se lewens verander is deur die trefferboek 5 minute voor en na die dood.

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Die ander kant DVD deur Isak Burger
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2010/07
R145.00


Sedert die vroegste tye het mense verlang en gepoog om kontak met die geeste van afgestorwenes te maak. Dit is ‘n praktyk wat so oud soos die mensdom self is. In die meeste godsdienste is daar religieuse praktyke / rituele en spesiale mense wat daarop aanspraak maak dat hulle die oorlewendes in kontak met hulle afgestorwe dierbares kan bring. Hierdie DVD sit uiteen wat die Bybel te sĂȘ het oor die pogings om kontak te maak met afgestorwenes.
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
5 Minute voor en na die dood CD deur Isak Burger
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2010/04
R99.95


5 Minute voor en na die dood is ‘n hersiende weergawe waarin albei Isak Burger se treffer boeke oor die dood in een bundle saamgevoeg is. Meer as 130 000 eksemplare van hierdie 2 treffer boeke is al reeds verkoop.

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Hoe weeg jou skaal deur Dr Isak Burger
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2010/02
R140.50


'n Boodskap oor Karakter en Integriteit.

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
5 Minute voor en na die dood deur Isak Burger
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2009/11
R119.95


WAT GEBEUR AS ’N MENS STERF?

Niemand spring die dood vry nie.
Hoe jy nou lewe voor die dood sal bepaal
waar jy gaan wees nĂĄ die dood;
Ăłf die hemel ... Ăłf die hel.

Isak Burger se Eerste 5 minute nå die dood en Laaste 5 minute vóór die dood het gelowiges oral in Suid-Afrika aangegryp. Meer as 120 000 eksemplare van hierdie twee trefferboeke is altesaam verkoop.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Seisoene, storms en woestyne deur Isak Burger
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2009/09
R79.95


God gebruik seisoene, storms en woestyne om sy doel in ons lewens te verwesenlik. In Seisoene, storms en woestyne verduidelik Isak Burger hoe moeilike tye in ’n mens se lewe ook sin en betekenis kan hĂȘ al verstaan jy dit nie in daardie stadium nie.

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Die 50 grootste geloofsvrae deur Isak Burger, Jan van der Watt, Hennie Stander
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2009/04
R119.95


Kan ek alles in die Bybel glo? Moet ’n mens nog kerk toe gaan? Wat beteken dit om wedergebore te wees? Mag Christene aan lotery deelneem? Kan gays hemel toe gaan? Wat is sonde teen die Heilige Gees?

Ons wonder almal soms oor hierdie soort vrae, maar teoloë en godsdienstige denkers spandeer jare om hierdie kwessies in diepte te ondersoek en deurdink.



[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Die eerste 5 minute na die dood vir kinders deur Isak Burger
Christelik - Kinders
Publikasie datum: 2009/03
R54.95


Hoe op aarde kan ouers met hulle kinders oor die dood praat?

Sodra ’n kind begin verstaan dat mense sterf, kan dit sy of haar grootste vrees word. ’n Gesprek oor die dood is ook nie net ’n eenmalige gebeurtenis nie, maar ’n voortdurende gesprek.




[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Die eerste 5 minute na die dood vir tieners deur Isak Burger
Christelik - Tieners
Publikasie datum: 2009/03
R59.95


Is jou hart gebreek deur die dood van iemand vir wie jy lief was? Doen dan iets goeds vir jouself ... lees hierdie boek. Dit is nie ’n dik boek met lang sinne en moeilike woorde nie. Jy sal al die antwoorde op jou vrae vind en kry wat jy nodig het om te kan cope met jou hartseer.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Die laaste vyf minute voor die dood deur Isak Burger[ Uit druk uit ]
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2008/04
R89.95


Daar kom ’n laaste paar oomblikke, ’n laaste vyf minute in elke mens se lewe op aarde. Of ons daarvan bewus gaan wees, weet ons nie. Ook nie of ons in pyn of in angs gaan verkeer nie. Wat wel seker is, is dat daar ’n laaste vyf minute gáán wees – en dan die dood. En dan ...?
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Dag vir dag met Jesus deur Isak Burger[ Uit druk uit ]
Christelik - Dagstukke - Algemeen
Publikasie datum: 2008/02
R109.95


Maak Jesus elke dag ’n kosbare werklikheid in jou lewe

Gebruik jy Bybeldagboeke om jou te begelei om nader aan die Woord en ons Here te groei? Wil jy Jesus goed leer ken? Dan is hierdie dagboek met genoeg dagstukke vir ’n hele jaar die uitnodiging aan jou om geestelik te groei, bemoedig te word en uitgedaag te word om dag vir dag saam met Jesus te leef.



[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Soms sĂȘ Jesus nee deur Isak Burger
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2006/12
R99.95


Baie mense ervaar soms dat die Here nee sĂȘ wan­neer hulle iets vra. Dit laat hulle dikwels mis­moedig en teleurgestel voel. As hulle egter maar net God se raadsplan geken het, sou hulle geweet het dat Hy ’n doel het wanneer Hy nee sĂȘ.




[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Die eerste 5 minute na die dood deur Isak Burger[ Uit druk uit ]
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2006/10
R89.95


Met vyftigduisend eksemplare reeds verkoop, het hierdie boek gelowiges aangegryp. Want daar is twee onontkombare werklikhede: Die lewe is kort en die dood is seker. En daar is min mense wat eerlik kan sĂȘ dat hulle nie belangstel in wat na die dood op hulle wag nie. Of jy ongemaklik of lighartig daaroor is – diep in die hart weet ons dat die dood niĂ© die einde is nie.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Die Geesteswereld deur Isak Burger[ Uit druk uit ]
Christelik - Christelike leefwyse
Publikasie datum: 2005/10
R99.95


Elke mens het deel aan twee wĂȘrelde: die fisiese wĂȘ­reld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswĂȘreld waarvan ’n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswĂȘreld ont­ken, bete­ken beslis nie dat dit nie bestaan nie.




[Meer inligting...]



( 15 resultate )
'n Produk van CEIT Development cc