|
|
| | Praat Verby Grense deur Frits Gaum, Laurie Gaum Christelik - Christelike leefwyse Publikasie datum: 2010/07 R150.00
Die tragedie wat ds. Laurie Gaum tref, sou hom en sy pa, dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maar die teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlike gemene grond om saam te verken - die pa ’n swaargewig in sy kerk; die seun ’n predikant oor wie daar op ’n dag sensasionele voorbladnuus is. Dié nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaat homself enkele dae later om die lewe bring. ’n Lewenskrisis word ’n krisis vir die kerk. Laurie word uit sy amp ontslaan, maar hy appelleer suksesvol. [Meer inligting...]
|
| |

| | Lente van '66 deur Frits Gaum Christelik - Fiksie Publikasie datum: 2008/08 R129.95
Die titel van die boek verwys na die jaar 1966 wat ‘n keerpuntjaar in Suid-Afrika se geskiedenis was. Die Springbokkrieketspan, soos hulle toe nog genoem is, het die eerste keer in 64 jaar op eie bodem ‘n toets teen Australië gewen; Die bruin woonbuurt Distrik Ses is tot witmensgebied verklaar.
[Meer inligting...]
|
| |

| | ( 2 resultate )
|