|
|
| | Genees jou trauma deur Dr Tessa van Wijk Nie-fiksie - Populêre Sielkunde Publikasie datum: 2010/04 R139.00
(2 leser/s) Dr. Tessa van Wijk is ‘n sielkundige wat op SABC se RSG-deurnagprogram oor traumaberading doen. Haar boek GENEES JOU TRAUMA word volgende week af deurentyd op RSG geadverteer Hierdie lang-verwagte boek is ‘n moet vir elke huis. Dit is die eerste self-help program in Afrikaans vir die verwerking van enige trauma – van kaping, roof en moord tot siekte, verlore liefde, finansiële krisisse of egskeiding.
[Meer inligting...]
|
| |

| | ( 1 resultaat )
|