|
|
| | Vrou Alleen deur Dannelene Noach  Nie-fiksie - Biografie & Outobiografie Publikasie datum: 2010/02 R145.00
In teenstelling met Arabiese sprokies soos dié van ’n Duisend-en-Een Nagte, het Dannelene Noach se lewe in ’n nagmerrie ontaard toe ’n faksie in Saoedi-Arabië haar ontvoer en in die berugte Al Ha’ir-tronk gevange gehou het.
Hierdie boek gee ons ’n kykie op wat duisende Saoedi-Arabiese vroue moet deurmaak, want hulle het geen stem om vir hulle regte te veg nie.
[Meer inligting...]
|
| |

| | ( 1 resultaat )
|