|
|
| | 20 Projekte Kralejuweliersware deur Craftwise (tydskrif)  Nie-fiksie - Stokperdjies & Handwerk Publikasie datum: 2010/07 R100.00
• Inspirerende ontwerpe vir halssnoere, armbande, ringe en oorbelle. • ’n Vars variasie op tradisionele kraletegnieke, soos leersteek (ladder stitch), peyote, reghoekweef (rightangle weave) en vierkantsteek (square stitch). • ’n Wye verskeidenheid projekte wat in elke smaak sal val.
[Meer inligting...]
|
| |

| | ( 1 resultaat )
|