Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2341699


Klik vir meer inligting
Vlis met vlerke deur Annemari Coetser
Kinders - Ouderdomsgroep 10 - 12
Publikasie datum: 2010/07
R95.00


“Vlis” is die woord wat die hoofkarakter, die 12-jarige Andine, en haar au pair uitgedink het vir iemand wat “nog vis nog vlees” is.

Andine en haar boetie, Zander, is rykmanskinders wie se ouers oorsee gaan en hulle onder die au pair se toesig los. Maar dan word die au pair (“Jam”, kort vir JM, Jean-Marie) se tannie baie siek en gaan sy na die kleinhoewe of “plot” waar hulle woon om te help met hulle dag-tot-dag bestaan, en sy neem die kinders saam.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Aan die windkant deur Annemari Coetser
Fiksie - Romans
Publikasie datum: 2009/09
R180.00


Die wêreld is nie vir Liefka Naudé ʼn vriendelike plek nie. Haar uitdagende werk as bemarkingsbestuurder gee darem betekenis aan haar lewe. Maar wanneer haar baas haar seksueel teister, bedank sy. Om weer balans te vind, besluit sy om ’n lewensverrykingskursus op ʼn klein Vrystaatse dorpie, Garsveld, by te woon.
’n Vreemde sameloop van omstandighede veroorsaak dat sy nog ʼn paar dae aanbly. En dan begin die poppe dans.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Langverlof deur Annemari Coetser
Fiksie - Romans
Publikasie datum: 2008/08
R185.00

  Pryswenner

Kari, ʼn bibliotekaresse, woon in Komga, ʼn klein Oos-Kaapse dorpie.
Hagen, ʼn Johannesburger, plaas ʼn advertensie op die internet vir iemand om hom te vergesel omdat sy meisie hom afgesê het nadat hy reeds vir ‘n peperduur vakansie in Mauritius betaal het.


[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Oop Kaarte deur Annemari Coetser
Fiksie - Romans
Publikasie datum: 2007/09
R195.00


Leandi se liefdes het haar van verraad en jaloesie geleer, maar nou lei ʼn toevallige ontmoeting met ʼn gholfbal tot ʼn ongewone nuwe liefdeservaring waarin sy en ʼn getroude man met sy vrou se medewete sy verligte idees oor die liefde uitleef.
[Meer inligting...]



( 4 resultate )
'n Produk van CEIT Development cc