Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2341699


Klik vir meer inligting
Aanpasbare grense deur Anne Cawood
Nie-fiksie - Ouerskap & Kindersorg
Publikasie datum: 2010/07
R139.95


Aanpasbare grense is gemik op gesinne wat skeiding en egskeiding in die gesig staar en bied waardevolle raad vir ouers wat die uitdaging van hierdie veranderings moet hanteer en hul gesinsgrense moet aanpas. Anne Cawood, ’n hoog aangeskrewe raadgewer, bemagtig jou danksy jare se praktiese ervaring om jou kinders se angstigheid en gevoelens van onsekerheid te beperk en so doeltreffend moontlik die ewewig in jou gesin te hervestig.
[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Kleuters moet grense he deur Anne Cawood
Nie-fiksie - Ouerskap & Kindersorg
Publikasie datum: 2009/05
R139.95


Die kleuterjare is in baie opsigte spesiaal en die meeste ouers ervaar dit as 'n wonderlike maar ook baie veeleisende tydperk. Hierdie boek is 'n praktiese gids vir die ouers van jonger kinders, met die aandag spesifiek gefokus op die belangrike stadium met sy woeduitbarstings en oenskynlik onredelike eise.

[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Tieners moet grense he deur Anne Cawood
Nie-fiksie - Ouerskap & Kindersorg
Publikasie datum: 2008/09
R139.95


Ouers oraloor ervaar die stres en druk van die tienerjare wanneer selfs die gemoedelikste kinders oënskynlik in monsters ontaard. Hierdie boek rus ouers toe om die uitdagings eie aan tienerkinders die hoof te bied deur onder andere op die volgende te fokus:



[Meer inligting...]



Klik vir meer inligting
Kinders moet grense hê deur Anne Cawood
Nie-fiksie - Ouerskap & Kindersorg
Publikasie datum: 2007/04
R139.95


Hierdie opwindende nuwe boek fokus op die beginsel dat almal gedy binne die geborgenheid van duidelike, konsekwente grense. Elke kind is by tye moeilik – uitdagend, uitputtend, irriterend en rebels. Dis ons taak as volwassenes om hulle reg te hanteer as ons gelukkige, selfversekerde kinders wil grootmaak.


[Meer inligting...]



( 4 resultate )
'n Produk van CEIT Development cc