Soekresultate

Meer inligting
Dreamforest
Dalene Matthee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R170.00

Karoliena Kapp is a child of the forest. She is bright, beautiful and she has an intimate knowledge and understanding of her surroundings. Born into a community of woodcutters, she becomes enraged at the
...

Meer inligting
Fiela's Child
Dalene Matthee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R170.00

In Africa, a child wanders too far into the Knysna Forest. He never returns. Nine years later, two government officials, working on a census, find a white child living with a coloured family in the mountains
...

Meer inligting
Fiela se kind skooluitgawe
Dalene Matthee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R178.00

Dalene Matthee se tweede roman uit die bekende en gewilde Knysnabos-trilogie.
Die bruin vrou Fiela Komoetie het haar wit vondelingkind Benjamin met liefde en trots grootgemaak, tot die dag dat die
...

Meer inligting
Pieternella van die Kaap
Dalene Matthee

Hierdie boek is nie meer in voorraad nie. Graffiti kan dus ongelukkig nie die boek verskaf nie. Geen bestellings sal aanvaar word nie.

R335.00

Hierdie roman vertel die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is.

Teen hul sin word die
...

Meer inligting
Susters van Eva
Dalene Matthee

Hierdie boek is nie meer in voorraad nie. Graffiti kan dus ongelukkig nie die boek verskaf nie. Geen bestellings sal aanvaar word nie.

R250.00

Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in 'n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande ne haar man, Ses, se dood gebore
...

Meer inligting
Brug van die esels
Dalene Matthee

Hierdie boek is nie meer in voorraad nie. Graffiti kan dus ongelukkig nie die boek verskaf nie. Geen bestellings sal aanvaar word nie.

R260.00

Diamante is klein klippies, heilig, waarin oerlig gebêre is ... Araminta Rossouw het op universiteit in die geskiedenis van die Afrikanervolk gaan delf om haarself te probeer vind.

so afgekom
...

Meer inligting
Kringe in 'n bos
Dalene Matthee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R240.00

Die eerste boek van die 4 bosromans.

’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie.
...

Meer inligting
Fiela se kind
Dalene Matthee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R240.00

Die tweede boek van die 4 bosromans.

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar
...

Meer inligting
Moerbeibos
Dalene Matthee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R240.00

Die derde boek van die 4 bosromans.

Italiaanse sywurmboere word ingevoer om ‘n sybedryf te kom vestig in Gouna se boswêreld, maar moerbeibome verseg om in die potklei te groei.

In die
...

Meer inligting
Toorbos
Dalene Matthee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R240.00

Toorbos is 'n bosromanse. Dit is die storie van 'n ingewyde ‘bosvrou’ se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit 'n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry.
...

Meer inligting
Petronella van Aarde Burgemeester
Dalene Matthee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R255.00

Op Kasselspoort weet almal al jare lank dat Zerk Raubenheimer burgemeester gaan word wanneer oom Neels Meyer die dag die stoel ontruim.

Maar dan kap oom Neels om juis terwyl Zerk en sy vrou Freda
...

Meer inligting
Om 'n man te koop
Dalene Matthee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R260.00

Die verhale is almal helder, die inhoud is vars – aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar 'n ryke verskeidenheid.

Ons maak kennis met ouer enkellopers se
...

Meer inligting
Kringe in 'n bos Skooluitgawe
Dalene Matthee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R194.00

’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp
...

Meer inligting
Eenkantland
Theunis Uys Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R150.00

Net soos Dalene Matthee se bosromans sinoniem geword het met die Knysnawoud, moet ’n mens Theunis Uys se stories in dieselfde asem noem as Namakwaland. Sy skerp waarnemingsvermoë en verstommende geheue
...

Meer inligting
Katryn vrou van die Richtersveld
Jan Huisamen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R225.00

"Meneer, ek verpes vir Abraham Klink soos ek die tkamma verpes wat my lammertjies kom vang. Ek verpes hom soos ek die koringluis verpes wat in ’n land inkom en alles opvreet solat jy nie ’n korrel
...

Meer inligting
Vuurforntein Literatuurgids
Guidelines Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R144.00

Guidelines is al sedert 1971 die huishoudelike naam in studiehulpmiddels. Ons literatuurtitels is ontwerp om diegene wat ’n spesifi eke teks bestudeer, te inspireer deur belangrike agtergrondinligting,
...

Meer inligting
Val van 'n Regvaardige Man Literatuurgids
Guidelines Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R144.00

Guidelines is al sedert 1971 die huishoudelike naam in studiehulpmiddels. Ons literatuurtitels is ontwerp om diegene wat ’n spesifi eke teks bestudeer, te inspireer deur belangrike agtergrondinligting,
...

Meer inligting
Jat Kry Vlerke Literatuurgids

Kortgolf Eerste Add Taal Literatuurgids
Guidelines Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R144.00

Guidelines is al sedert 1971 die huishoudelike naam in studiehulpmiddels. Ons literatuurtitels is ontwerp om diegene wat ’n spesifi eke teks bestudeer, te inspireer deur belangrike agtergrondinligting,
...

Meer inligting
Skakering Eerste Add Taal Literatuurgids NW
Guidelines Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R144.00

Guidelines is al sedert 1971 die huishoudelike naam in studiehulpmiddels. Ons literatuurtitels is ontwerp om diegene wat ’n spesifi eke teks bestudeer, te inspireer deur belangrike agtergrondinligting,
...

|  1  |  2  |
(21 resultate)

Jou mandjie