Soekresultate

Meer inligting
Avonture op die plaas CD
Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


Boer Frans se plaas lê lekker knus langs ’n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas.
...


Meer inligting
Avonture op die Plaas volume 2 CD
Fantasi, Lochner de Kock Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


Boer Frans se plaas lê lekker knus langs 'n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas.
...


Meer inligting
Avonture op die plaas 1 Gertjie se uitstappie
Isabella Camino Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R35.00


Vir mevrou Eend is vandag ’n belangrike dag – sy gaan haar kuikens leer swem!
Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af …



Meer inligting
Avonture op die Plaas 2: Manie Muis skrik groot
Isabella Camino, Delphine Lacharron, Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R35.00


Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit …
Manie trek soos ’n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere
...


Meer inligting
Avonture op die Plaas 4: Boel en Dolla
Isabella Camino, Delphine Lacharron, Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R35.00


Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy ’n vreemde geloei. Hy gaan nader … Kyk net wat lê daar op die bodem van die put …!


Meer inligting
Avonture op die Plaas 5: Ses stoute varkies
Isabella Camino, Delphine Lacharron, Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R35.00


Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te kom help om die ses karnallies ’n paar lesse in goeie maniere te
...


Meer inligting
Avonture op die Plaas 7: Nuwe maatjies
Isabella Camino, Delphine Lacharron, Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R35.00


Vroegoggend al sit boer Frans buite op ‘n bankie. Hy kyk die hele tyd op sy horlosie. Dan tuur hy weer in die pad af. Wie sou hy verwag? ‘n Vragmotor kom aangery…


Meer inligting
Avonture op die Plaas 8: Nagvlug
Isabella Camino, Delphine Lacharron, Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R35.00


Wanneer Manie en Tobie, die twee klein muisies, hul niggies van die vlermuisfmailie leer ken, wil hulle net één ding doen: hulle wil ook vlieg …
Sal hulle droom waar word?



Meer inligting
Avonture op die Plaas 9: Die vreeslike voëlverskrikker
Isabella Camino, Delphine Lacharron, Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R35.00


Fanie is nie die beste voëlverskrikker nie. Hy lyk só vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere
...


Meer inligting
Avonture op die Plaas 10: Jag die jagter
Isabella Camino, Delphine Lacharron, Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R35.00


Die plaasdiere het ’n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma
...


Meer inligting
Avonture op die Plaas 11: Katjies in nood
Isabella Camino, Delphine Lacharron, Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R35.00


Grieta word binnekort ’n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op ’n rustige plek in die wêreld bring. Sy neem haar intrek in ’n hut op ’n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars ’n
...


Meer inligting
Avonture op die Plaas 12: Sirkus op die plaas
Isabella Camino, Delphine Lacharron, Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R35.00


Neef George het ’n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy kom vir ’n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die ander diere op die plaas. Maar hulle droom
...


Meer inligting
Avonture op die Plaas 01
Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Boer Frans se plaas lê lekker knus langs ’n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere
...


Meer inligting
Nuwe Avonture op die Plaas
Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas lê lekker knus langs 'n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek
...


(14 resultate)

Jou mandjie