Leermiddels - Graad 8

Geen voorblad beskikbaar nie.

Ken en Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 8


Ken & Verstaan, CAPS
Laai in mandjie



R286.00


Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 8 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe kursus is maklik om te gebruik en help nie net leerders om noodsaaklike inhoud en vaardighede in die vak onder die knie te kry nie, maar gee hulle die bes moontlike grondslag waarop hulle hul wetenskapkennis kan voortbou. Die innoverende Onderwysersgids bevat: 'n werkskedule vir die hele jaar om beplanning maklik te maak, riglyne oor die onderrig van elke les en elke vorm van assessering asook stapsgewyse ondersteuning met die aanbieding van aktiwiteite, fotokopieerbare assesseringsvorms, toetse en voorbeeld-vraestelle met hulle memorandums.

Publikasiedatum: 2013
Naam:
Van:
Eposadres:
Opmerking:  Karakters oor
Gradering:             
Stoor Kanselleer
[Gee terugvoer]
Terug
9781107660212

Ken en Verstaan Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 8

Jou mandjie