Christelik - Volwasse - Biografie & Outobiografie

Meer inligting
558 Dae
Yolande Korkie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R300.00


Die aangrypende ware verhaal van ontvoeringslagoffers Yolande en Pierre Korkie.

558 dae van hel. Twee siele verenig in liggaam en gees. Een almagtige God. Dit is die verhaal van Yolande en Pierre
...


Meer inligting
Regardt van den Bergh
Regardt Van den Bergh Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R199.00


(1 leser/s)

Regardt se lewe het glad nie naby God begin nie, maar beslis die pad na Hom gevind. Regardt is die merkwaardige verhaal van 'n man wat nooit sy passie vir die lewe en vir rolprente verloor het nie, maar
...


Meer inligting
Die Hemel Verander Alles
Todd Burpo & Sonja Burpo Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


In Die hemel verander alles sien lesers in 42 inspirerende oordenkingshoofstukke hoe Todd en Sonja Burpo se lewens verander het nadat hulle seuntjie Colton hemel toe is tydens ’n ernstige operasie.

Deur
...


Meer inligting
Onstuitbaar: Die fenomenale krag van geloof in aksie
Nick Vujicic Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R119.95


Miljoene mense ken die glimlag en inspirerende boodskap van Nick Vujicic. Nick het, ten spyte van uitda-gings, besluit om te fokus op die belofte dat hy met 'n unieke en spesifieke doel geskape is. Hy
...


Meer inligting
Die skuilplek
Corrie ten Boom Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R185.00


Corrie ten Boom en haar doodgewone gelukkige gesin bly bo haar pa se horlosiewinkel met die uitbreek van die Tweede Wêrerldoorlog. Hulle word genader deur die Nederlandse versetbeweging om te help met
...


Meer inligting
Atlas van die Hemel
Lemmer du Plessis Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Daar verskyn dikwels artikels in tydskrifte en selfs boeke van mense wat beweer dat hulle een of ander hemelse ervaring gehad het. In ‘n Atlas van die Hemel benader Dr. Lemmer du Plessis hierdie interessante
...


Meer inligting
Gereed vir die Wederkoms
Johan Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Wat is werklik belangrik – hoe die wêreld jou sien of hoe God jou sien? Dit is hierdie besef, en die heerlikheid wat in die toekoms wag, wat dit vir Christene draaglik maak wanneer hulle ervaar hoe
...


Meer inligting
Roepstem van my siel
Catharine Nelson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Mark Twain het gese die twee belangrikste dae in elke mens se lewe is die dag van jou geboorte, en die dag wanneer jy uitvind hoekom jy gebore is.


Meer inligting
My tweede kans
Johan Dikshoorn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Distonia of enige bewegings steurnis is 'n vrees aanjaende toestand wat mens tegerlykertyd beangs, paniekerig en depressief maak..


Meer inligting
Om in die Hemel wakker te word
Crystal McVea , Alex Tresniowski Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R49.95


Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van ’n vrou wat geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en ’n dramatiese ommekeer ondergaan het na haar nege minute in die hemel.
...


Meer inligting
Bewys van die Hemel
Dr Eben Alexander Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Naby-dood-ervarings, of NDE’s, is iets waaroor groot meningsverskille bestaan. Hierdie is hoogs opgeleide neurochirurg, Dr Eben Alexander, se merkwaardige verhaal van sy belewenis van die hiernamaals
...


Meer inligting
Haar naam is Maria
Ansie de Kock Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


"Ek vertel omdat ek nie anders kan nie.

Vir die grootste deel van my lewe het ek by die droë putte vertoef opsoek na die soort water wat my geestelike dors kon les.

Tot die ontsteltenis
...


Meer inligting
Op die Rand van die Paradys
Martin de Lange, Belinda Lamprecht Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Martin de Lange – hardkoppig, gedrewe en sterk gefokus – is gelukkig met die rigting wat sy lewe ingeneem het. Hy is getroud met die liefde van sy lewe, Petro. Saam maak hulle hul jong seuntjie groot
...


(13 resultate)

Jou mandjie