Christelik - Volwasse - Troos & Bemoediging

Meer inligting
'n Reënboog deur my trane
Solly Ozrovech Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


'n Reënboog deur my trane is 'n bron van ryke troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van 'n geliefde en wat genesing soek vir hulle verskeurde harte. Dit bied 31 dagstukkies, gebede
...


Meer inligting
Val en Opstaan
Andries Enslin Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R144.00


Miskien was jy al lus om te sê: Waar is die vorm wat ‘n mens invul om die lewe te bedank? Ek is klaar met die rat race. Klaar met die verantwoordelikhede en die stress; die seerkry en die pyn; met hoop
...


Meer inligting
Hartsgebede
Carolyn Larsen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


0 gebede om jou te herinner om jou bekommernisse by God se voete te laat.

Soms sit ’n mens voor God, maar dit wat in jou hart aangaan, is so oorweldigend dat die woorde jou bly ontbreek. Dit
...


Meer inligting
As dood Lewe word
Helene de Kock Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Die reis na aanvaarding.

Soms tref die dood van ’n geliefde ons heeltemal on­verwags.

As dood lewe word is die ware verhaal van ’n gesin se pyn, hartseer en vrede ná die afsterwe
...


Meer inligting
God se troos as jy swaar kry
Nina Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Ons almal ervaar soms dat die seer en swaar kry van die lewe ons voete onder ons laat uitgly. Daar gebeur dinge met ons wat ons selfs laat twyfel aan God se liefde vir ons - onverklaarbare rampe wat
...


Meer inligting
As God so goed is , Waarom al die Pyn
David Biebel Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R100.00


“Moenie bekommerd wees nie. Dinge sal een van die dae beter lyk.” “Alles gaan oukei wees.” “Alles sal uit­werk.”

Baie lesers het al dié bedagsame clichés in hul swaar­kry-tye gehoor.
...


Meer inligting
50 Dinge wat jy oor die Hemel moet weet
John Haer Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R139.95


Ons wil almal weet wat gebeur met ons wanneer ons doodgaan. Mense vra al hoe meer vrae oor die hemel en weet nie waar om die antwoorde te kry nie.
John Hart sê egter die Bybel beantwoord al
...


Meer inligting
Wat maak jou gelukkig
Henk Gous Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R100.00


Hoekom voel dit so dikwels of die belewing van vreugde so vlietend is, soos ’n skaduwee wat nie vasgevat kan word nie?

Wat maak jou gelukkig? bevestig die rede hiervoor: Ons soek vreugde op
...


Meer inligting
Een langs die bed
Madder Steyn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R100.00


Elke mens wat hierdie stofpad bewandel staan elke oomblik voor die vuurpeloton van die lewe. Wanneer daardie noodlottige sarsie afgaan mag jy, of ek, of enigeen in die omtrek getref word. Daardie wrede,
...


Meer inligting
'n Handvol hoop
Lizette Murray Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R99.96


'N HANDVOL HOOP is 'n roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord.

Met 'N HANDVOL HOOP vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op
...


Meer inligting
Van Nuut Tot Nice
Antonet Bekker Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Asof die wêreld se uitdagings nie genoeg is nie, stel mense ook dikwels vir hulleself onbereikbaar hoë stan­daarde; ook wat hulle Christenskap betref. Die vraag is of hierdie vooropgestelde idees werk­lik
...


Meer inligting
Stukkend lewe na 'n doodskoot
Cobus A Erasmus Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


Hoe tel 'n mens die stukke van die halfgeboude legkaart van jou lewe weer op na 'n lewensveranderende gebeurtenis? Bly jy stukkend - of bly jy lewe en hou aan om die legkaart te voltooi? Die Erasmus -
...


Meer inligting
Om die ondraaglike te dra
Henk Gous Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R99.96


Die dood van ’n geliefde is ondraaglik swaar. Tog is dit iets wat met almal gebeur en dié wat reeds daar­deur is, weet hoe erg dit is as hierdie smart alleen ge­dra moet word. Om die ondraaglike te
...


(13 resultate)

Jou mandjie