Christelik - Volwasse - Christelike leefwyse

Meer inligting
40 dae tot hoop
Ronell Bezuidenhout Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R210.00


Kom loop saam! nooi die skrywer. Tel op jou kruis, en bring al jou bagasie. Jy sal agterkom dat die bagasie stuk-stuk minder word soos die reis vorder. En die kruis dalk al hoe swaarder. Maar jou bestemming
...


Meer inligting
Fiks vir die lewe
Gustav Gous, RSG Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


Wat kan jy doen as jy met ’n probleem worstel of oor ’n geestelike kwessie wonder?

Jy kan ’n lewensafrigter huur, ’n sielkundige gaan sien of ’n seminaar bywoon.

Of jy kan hierdie
...


Meer inligting
Leef jou Roeping
Jean Keys Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Baie mense voel dat hulle van hul drome beroof is, en ontdek dat hulle bloot van dag tot dag voortbestaan en nie regtig voluit leef nie. Dalk is jy een van hulle. Wat die rede ook al is waarom jy ophou
...


Meer inligting
God se beste vir my
Riekert Botha Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Hy is nog steeds dieselfde betroubare Vader wat Abraham, Isak en Jakob geken het.

Dit beteken egter nie dat daar geen terugslae en teëspoed sal wees nie, maar terwyl jy swaarkry, kan jy weet
...


Meer inligting
Wanneer jy voel jy wil opgee
Samestelling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R120.00


Wanneer jy deur ’n moeilike tyd gaan, voel dit makliker om handdoek in te gooi. Om op te gee en nie verder te probeer nie. Baie mense het al so gevoel. Nou kry jy die kans om hulle inspirerende seerkrystories
...


Meer inligting
Grace for life 2 DVD's
Christa de Wet Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R300.00


Vir individue en kleingroepe - 'n lewensveranderende restorasie proses.

Grace For Life is 'n restorasieproses wat mense begelei om met heel harte te leef. Die inhoud van die proses is gebasseer
...


Meer inligting
Grace for life 4 DVD's
Christa de Wet Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R600.00


Vir Fasiliteerders - 'n lewensveranderende restorasie proses.

Grace For Life is 'n restorasieproses wat mense begelei om met heel harte te leef. Die inhoud van die proses is gebasseer op Jes 61
...


Meer inligting
God is Groot
Samestelling Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


y moet ’n uithalerete kan kook, maar ook ’n vergadering kan lei;

Jy moet genoeg van Google weet, maar nog meer van Jesus ... Jou lewe is oorvol.

Soms sien jy nie eers vir God in jou
...


Meer inligting
Praat Here ek luister
Jaco Thom Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Wat is jou spesifieke behoefte? Troos en gerusstelling? Met watter probleem worstel jy? In 52 uitgesoekte psalms verander Jaco Thom die rigting van die gesprek. Hier kom God self aan die woord en beantwoord
...


Meer inligting
Jesus ruik na mirre en stof
Pierre Du Plessis Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


By sy geboorte het Jesus na mirre geruik, daarna lees ons weer by die kruisiging van mirre wanneer een van die soldate dit vir Jesus aanbied om te drink. Tussen krip en kruis en graf het Jesus na baie
...


Meer inligting
Vrae wat God vra
Israel Wayne Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


Waar is jou broer? Hoekom het jy meer respek vir jou seuns as vir My? Is dit reg van jou om kwaad te word? Is my arm te kort?
God het hierdie vrae vir mense soos Kain, Eli, Jona en Hiskia gevra, maar
...


Meer inligting
Soos vlinders in die wind
Lina du Plessis Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


Soms steek daar 'n storm om jou op. 'n Reuse stofstorm wat alles om jou skynbaar wegvee. Maar wanneer die stof gaan lê, besef jy dat God se beskermende hand nog heeltyd onder jou was.
Dít is
...


Meer inligting
Een woord wat jou lewe kan verander
Mark Batterson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R60.00


Toe Jesus uit die dood opgestaan het, het Hy die onmoontlike moontlik gemaak. Hy het die dood oorwin en sy angel vir ewig verwyder. Maar wat beteken die grootste wonderwerk wat Jesus ooit gedoen het vandag
...


Meer inligting
In sy Voetspore
Jaco Thom Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Sukkel jy ook om God se wil te aanvaar?

Eva beleef ware vergifnis Lea leer om tweede viool te speel Naomi smag na vrede Batseba ontdek liefde ná owerspel

Vier verhale; vier uiteenlopende
...


Meer inligting
Dit is volbring
Alan Platt Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Die boodskap van die oorwinning wat Christus vir die mensdom bewerkstellig het ontsluit.

Dit is volbring! Ontsluit die boodskap van die oorwinning wat Christus vir die mensdom bewerkstellig het
...


Meer inligting
Wees lig
Samestelling Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Vir wanneer jy wil weg-breek van die alledaagse en net weer rustig wil raak, lê daar ure se ontspanning opgesluit in Wees lig.

Die inkleurboek bied:

Meer as 60 pragtige ontwerpe wat
...


Meer inligting
Die Dag Toe Jesus Ja Gesê Het
Stephan Joubert Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


In die Tuin van Getsemane het Jesus die ondenkbare gedoen: Hy het JA gesê om aan 'n kruis te sterf om jóú te red. En Hy het dit nie blindelings gedoen nie - Hy het geweet waarvoor Hy Hom inlaat ...
...


Meer inligting
Dans in die reen
Johan Smith Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Geluk is God se spesiale geskenk aan jou. Hy het jou lief en daarom het Hy klein vreugde-oomblikke oral om jou geplant. Jy moet net jou hand uitsteek en dit aangryp. In Dans in die reën gee Johan
...


Meer inligting
Is Jesus Genoeg?
Angus Buchan Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Is Jesus genoeg vir jou? As jy die vraag moet beantwoord, kan jy met alle eerlikheid sê jy leef elke oomblik tot eer van God? Outeur en evangelis Angus Buchan fokus lesers se aandag in Is Jesus
...


Meer inligting
In die voetspore van Jesus
Piet Meiring Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


"Gaan vertel die wêreld van My." Dit was Jesus se opdrag aan gewone mense. Mense soos Petrus, wat sy Here verloën het en die ongelowige Tomas, wat nie wou glo dat Jesus opgestaan het nie.
Piet
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |  7  |  8  |  9  |
(171 resultate)

Jou mandjie