Christelik - Volwasse - Algemeen

Meer inligting
Gebed vir Beskerming
Joseph Prince Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00




Ons leef in gevaarlike tye. ’n Tyd waarin ons beswaarlik kan wegkom van ’n stortvloed van sulke slegte nuus. Dit kom deur ons nuusberigte. Dit verskyn op sosiale media. Nuusbronne hou ons
...


Meer inligting
Te besig met besig wees
Kobus Neethling Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R110.00


y dink dalk dit hoort so; dis tog wat jy moet doen as jy bo wil uitkom. Jy cope mos darem nog.

Maar op die lange duur kan besigwees jou vreugde steel.

Elke mens is gemaak vir ’n ritme
...


Meer inligting
5 Minute met Jesus
Samestelling Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


12 bekende skrywers en geestelike jeugsangers skryf saam aan die Bybeldagboek wat elke kind hierdie jaar moet lees. In ʼn taal wat hulle sal verstaan, oor issues waarmee hulle elke dag gekonfronteer word
...


Meer inligting
Wat sê jy ?
Liesel Krause Wiid Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Om met iemand te praat moet jy woorde gebruik. Alles wat ons elke dag doen is deur woorde. Of jy praat by die werk, ʼn e-pos aan ʼn kliënt of ʼn boodskap aan ʼn vriendin stuur, dit wat jy sê kan ʼn baie
...


Meer inligting
Op vlerke van geloof
Riekert Botha Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R250.00


366 saamwees-oomblikke met Jesus – vir ’n vervullende lewe.

Jesus – die Een wat die onbaatsugtigste opoffe­ring ooit gemaak het sodat óns die ewige lewe kan ge­niet. Maar ken ons Hom
...


Meer inligting
Perels van wysheid
Samestelling Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Waarhede en wyshede uit Spreuke met inspirerende illustrasies om in te kleur.

Die boek Spreuke is ’n skatkis vol tydlose waar­hede en wyshede oor hoe om ʼn lewe van ge­regtigheid te leef wat
...


Meer inligting
vrede in sy teenwoordigheid
Angus Buchan Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Ons kan nooit té veel tyd saam met God deurbring nie.

“Ek wens ek het meer tyd gehad om net rustig te word by God.” Daar is waarskynlik bitter min gelowiges wat dit nié al gedink het nie.

In
...


Meer inligting
God Waarom lyk die Wereld so
Adrio Konig Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Besef dat God jou nooit verlaat nie en saam met jou in jou hartseer is.

6 miljoen Jode sterf tydens die Tweede Wêreldoorlog in konsentrasiekampe. Dekades later sterf 230 000 mense ná ’n tsunami.
...


Meer inligting
In die donker put
Johan Smith Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense 'n realiteit. In die donker put bied 'n eerlike prentjie van die groot stryd.
In die donker put is Johan Smith se persoonlike
...


Meer inligting
Die vervolgdes
Jacqueline Leuvennink Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R199.00


...


Meer inligting
Die laaste dae van Jesus
Isak Burger , Dr. Leon Wagner Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Dit gaan nie net oor ’n aangrypende historiese gebeurtenis nie. Dit gaan oor die verskil wat dit in die lewens van honderde miljoene mense gemaak het – die verskil tussen hemel en hel.
Jou verhouding
...


Meer inligting
Stem jy vir Belhar
Jan De Beer Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R99.00


Die NG Kerk-familie word daagliks gekonfronteer met ‘n keuse oor die Belhar Belydenis. Elkeen in die familie van NG Kerke moet op een of ander wyse die Belhar Belydenis aanspreek. Die vraag word beantwoord:
...


Meer inligting
God is nie kwaad vir jou nie
Joyce Meyer Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R170.00


Joyce Meyer is een van die wêreld se voorste praktiese Bybel-leermeesters. Sy is ’n New York Times topverkopende outeur, en haar boeke het al miljoene mense gehelp om hoop en herstel deur Jesus Christus
...


Meer inligting
Lange Hoop
C S Steenekamp Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00




Meer inligting
God van Wonders
GPJ van Tonder Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00




Meer inligting
5 Minute in die Hemel
Isak Burger Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R100.00


Antwoorde oor die dood en die lewe daarna. Wat wag vir ons in die hemel? Die lewe na die dood is oneindig belangrik - ons gaan die res van ons bestaan daar deurbring. Jou keuses nou bepaal of jy uitsien
...


Meer inligting
Geesgedrewe Heersers
Gerhardt Smook Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R169.00


Na die satan se gepoogde staatsgreep in die hemel, is hy met sy engele uitgewerp op die aarde. Hy wat gedink het hy kon die heelal regeer, se heerskappy was skielik verskraal tot een klein planeetjie in
...


Meer inligting
God in 'n kantelende wereld
Cas Vos , F. Gerrit Immink Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Die bundel bevat artikels oor geloof en kerk in veranderende kontekste. Bydraes is deur teoloë van die Universiteit van Suid-Afrika en die Protestantse Teologiese Universiteit in Nederland gelewer en
...


Meer inligting
Geskiedenis En Geskrifte: Die literatuur van Ou Israel
Izak Spangenberg, Eben Scheffler, Willem Boshoff Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R170.00


Geskiedenis en geskrifte. Die literatuur van Ou Israel is die langverwagte Afrikaanse vertaling van Ancient Israelite literature in context. Dié boek, wat in 2000 by Protea Boekhuis verskyn het en waarvan
...


Meer inligting
Die doelgerigte kerk
Rick Warren Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R44.95


In die boek wat 'n nuwe paradigma vir kerkwees geskep het, gee Rick Warren 'n volledige oorsig van hoe die kerk sy rol in die moderne samelewing moet vol staan.

Deur te kyk na die kerk se vyf
...


(20 resultate)

Jou mandjie