Christelik - Volwasse - Gebed

Meer inligting
God op soek
Frits Gaum Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R220.00


Waar is God? En waar was God? Waar was God toe derduisende Boerevroue en hulle kinders in Engelse konsentrasiekampe gesterf het? Waar was God toe Christennasies mekaar met die Eerste en Tweede Wereldoorloe
...


Meer inligting
Here, ek weet U luister
Johan Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


In jou diepste stilword-oomblikke praat jy met God oor alles, oor enigiets. Johan Smit bied vir lesers ekstra bemoediging in hierdie kosbare oomblikke met Here, ek weet U luister.
65 gebede vir lesers
...


Meer inligting
Die Binnekamer
Angus Buchan Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R90.00


Om elke dag tyd te maak om stil te word voor God en ʼn spesiale plek daarvoor in te ruim, is baie be­langrik, sê die bekende evangelis Angus Buchan in Die binnekamer.

In hierdie heilige ruimte
...


Meer inligting
Strategie vir gebed
Alex Kendrick, Stephen Kendrick Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R159.95


Gebed be­hoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strate­gie nodig.

Strategie
...


Meer inligting
'n Vrou in gebed
Priscilla Shirer Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R159.95


Die geveg van jou lewe is reg voor jou. Op hierdie oomblik wil die vyand sy slinkse planne gebruik om verskeie areas van jou lewe omver te gooi. ’n Doel­gerigte gebedstrategie sal jou meer help as wat
...


Meer inligting
God hoor as ek bid
Stephen Kendrick, Alex Kendrick Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R99.96


Leer kinders hoe belangrik gebed is.

Net soos sy mamma wil Pieter ook ’n spesiale gebedshoekie hê – die perfekte plek om met God te praat!

Maar waar sal dit wees? Onder sy bed? In
...


Meer inligting
Die Wederkoms
Stephan Joubert Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


Stephan Joubert bekyk in Die wederkoms hier­die onderwerp van­uit ’n Bybelse perspektief. Hy be­­spreek in hier­die boek veelbesproke temas soos: “Is 21 Desem­ber 2012 die einde?”; “Kan jy
...


Meer inligting
Kies Vreugde
Kay Warren Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Hoe is dit moontlik dat sommige mense ware vreugde in hul daaglikse bestaan kan ervaar – selfs te midde van moeilike omstandighede – terwyl vreugde ander mense bly ontwyk, maak nie saak hoe hard hulle
...


Meer inligting
'n Donker Dag in September
Karen Kingsbury Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


Sheriff-adjudant Alex Brady het sy hart verhard ná sy brand­weerman-pa een van die 9/11-slagoffers ge­word het. Alex draai sy rug op almal en lê hom daar­op toe om saam met sy vierpootige spanmaat,
...


Meer inligting
Kies Liefde - Gebedeboek
Stormie O'Martian Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R49.95


Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is 'n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jou te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian biddend
...


Meer inligting
Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander
Stormie Omartian Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Stormie Omartian is alombekend vir haar kragtige boeke oor gebed. Sonder om gebed tot ’n blote formule te beperk, bespreek sy sewe basiese soort gebede wat blywende vrede en ’n positiewe verandering
...


Meer inligting
Die groot gebedeboek
Piet Naude Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R215.00


Die Groot gebedeboek bevat meer as 500 klassieke en eietydse gebede. Meer as 300 mense - van verskillende tye en kulture - stort in aangrypende gebede hul emosies, probleme, worsteling in hul liefde vir
...


Meer inligting
In die ligkring van SY teenwoordigheid
Lizette Murray Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R129.95


Kom rus in God se teenwoordigheid met die 84 hartsgesprekke wat Lizette Murray neergepen het. In die ligkring van sy teenwoordigheid bevat gebede oor kommer en stilword by God, aanbiddingsgebede wat God
...


Meer inligting
Gebed - 'n kragtige wapen - Gebedeboek
Stormie Omartian Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R49.95


Weet jy hoe om gebed as ʼn kragtige wapen te gebruik? Wil jy ʼn gebedskryger wees? Put dan inspirasie uit Stormie Omartian se Gebed - 'n kragtige wapen (Gebedeboek).
Hierdie boek is 'n versameling
...


Meer inligting
Gebed - 'n kragtige wapen
Stormie Omartian Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R149.96


Daar is 'n oorlog wat geveg word tussen goed en sleg en elke gelowige is betrokke. Niemand kan vandag meer langs die kantlyn staan wanneer dit by geestelike sake kom nie.
Vir elke Christen wat 'n
...


Meer inligting
Dag vir dag met Jesus
Sarah Young Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R150.00
Graffiti-prys: R59.00    Jy spaar: R91.00

Leer ken Jesus op ʼn dieper en meer persoonlike vlak.

In Dag vir dag met Jesus deel Sarah Young, skrywer van die wĂŞreldwye topverkoperboek Jesus Calling (in Afrikaans uitgegee as Jesus roep jou),
...


Meer inligting
Sielsgedagtes
Milanie Vosloo Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R89.95


Milanie Vosloo ken die hart van 'n vrou. En sy bid saam met vroue oor die dinge diep in elke vrou se hart.

SIELSGEDAGTES bestaan uit 100 besondere en opregte gebede. Milanie bid saam met vroue
...


Meer inligting
Die Krag van 'n Man en Vrou wat bid
Stormie Omartian Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Stormie Omartian se topverkoper-boeke oor gebed en die huwelik het al miljoene lesers se lewens verander. Sy fokus nou in die omnibus Die krag van 'n man en vrou wat bid op die rol van huweliksmaats tesame
...


Meer inligting
Krag van gebed in jou lewe
Stormie Omartian Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


DIE KRAG VAN GEBED IN JOU LEWE is 'n gebedeboek deur Stormie Omartian wat Skrifgedeeltes bevat uit elke boek van die Bybel en sal lesers laat put uit God se onfeilbare skat van waarheid, wysheid en krag
...


Meer inligting
Lei my, O Heilige gees gebedeboek
Stormie Omartian Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R49.95


Die kragtige en betekenisvolle gebede uit Lei my, o Heilige Gees is saamgevat in 'n sakpas-gebedeboekie. Die 60 gebede in LEI MY, O HEILIGE GEES - GEBEDEBOEK sal elke leser se hart inspireer om met God
...


|  1  |  2  |
(31 resultate)

Jou mandjie