Kinders - Algemeen

Meer inligting
Olifant Se Vraag
Olifant Se Vraag Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00


Soos elke jaar klim al die diere en skepsels teen die heuwel op vir 'n vergadering. Hierdie jaar het olifant 'n vraag, 'n moeilike vraag: Hoe weet mens dat jy iemand liefhet? Die verhaal begin met 'n groot
...


Meer inligting
Fynbos feetjies
Antjie Krog Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Fiona Moodie


R160.00


Daar woon ‘n feetjie by elke soort Kaapse fynbos, en hier stel Antjie Krog hulle op haar unieke manier aan ons voor. Hulle werk en speel, hulle sorg vir die fynbos of maak gemors.
Hulle lag, slaap,
...


Meer inligting
In die kollig : Speeltekste vir dramaleerders
Lizz Meiring (Samesteller) Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R130.00
Graffiti-prys: R65.00    Jy spaar: R65.00

“Wat kan my kind hierdie jaar by die eisteddfod voordra?”

Elke jaar krap onderwysers, ouers en drama-afrigters kop oor hierdie vraag. Die veteraanaktrise Lizz Meiring se nuwe bundel met 33
...


Meer inligting
Ek Myself & Ekke
Louise Spilsbury Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R140.00


Alles oor seks en puberteit. Wanneer 'n tiener deur puberteit gaan, is dit soos 'n rit op 'n tuimeltrein. Tog hoef grootword jou nie te laat stres nie. Lees in hierdie grappige gids wat jy van seks
...


Meer inligting
Ruwe Berg
Einar Turkowski Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R125.00


Daar was eendag... lank gelede, of miskien gister eers ... 'n legendariese berg. Niemand wat teen die berg uitgeklim het, was ooit weer soos voorheen nie. Gevolglik is almal in die land te bang om teen
...


Meer inligting
Skoene vir jou
LucilleTravis Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R45.00


Paul Brand het in die Kolli Malaiberge in Indië grootgeword. Hy het in die takke van bome skoolgegaan, van jaar tot jaar die lewe geniet en kaalvoet geloop. Hy was van plan om Indië nooit te verlaat
...


Meer inligting
My eerste Atlas 'n Wêreldatlas
Wendy Maartens Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


• In watter land kan jy ongeveer 700 verskillende tale hoor?
• Waar ry die ministers soms met fietse parlement toe?
• Watter land is so groot dat dit sewe dae per trein neem om van oos na
...


Meer inligting
Die Groot boek van Gevoelens
Mary Hoffman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


Bly, hartseer, opgewonde, verveeld, laf, skaam, selfversekerd... Ontdek 'n klomp verskillende gevoelens saam met die kinders in hierdie boek! 'n Plesierige, multikulturele ontdekkingstog waarin geleer
...


Meer inligting
Roald Dahl se Vreeslike versies
Roald Dahl Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Vertaling: Francois Bloemhof


R130.00


Roald Dahl se Vreeslike versies is ’n versameling van ses omdigtings van ou bekende sprokies wat reeds in 1982 in die oorspronklike Engels verskyn het en sedertdien verskeie herdrukke en vertalings beleef
...


Meer inligting
Die Groot, Vet, Suid Afrikaanse Kindergrapboek
Zebra Press Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


Dit is die boek wat die lagspiere van alle kinders in Suid-Afrika – die oues sowel as die jonges – sal kielie. Die Groot, Vet Suid-Afrikaanse Kindergrapboek bevat elke denkbare soort grap, van klop-klop-grappe
...


Meer inligting
Woerts in die hoekie
Hennie Aucamp Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Diek Grobler


R125.00


Hennie Aucamp bewys met hierdie bundel dat hy ’n ewe vernuftige skrywer van kinderverse as van kabarettekste en gedigte is. Baie van die versies verwys na eietydse dinge soos sms’e, pizzas en Croc-skoene
...


Meer inligting
Mankepank en ander verse
Antjie Krog , Diek Grobler Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R220.00


Al 21 gedigte is weer hier opgeneem, tesame met ‘n aantal voorheen ongepubliseerde verse. Hier is feetjies, monsters, spoke, en ‘n reus; vreemde omies, Antjie Somers en die tokkelos.

In Diek
...


Meer inligting
Ottie
Annie M. G Schmidt Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Ottie se pa is 'n sjef by die Koperlyster Hotel. Hy word baie min betaal en omdat hy nie die regte papiere het nie, kan hy nie sommer net 'n ander werk gaan soek nie. Wanneer die nare hoteleienaar hom
...


Meer inligting
Grappe van A tot Z
Maritha Snyman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Alex van Houwelingen


R150.00


Wat is rooi, stroopsoet en gevaarlik?
Aarbei-en-skerpioenkonfyt

Hoekom ry die ryk blondine ’n BMW?
Dit is al wat sy kan spel.

Hoekom het gorillas groot neusgate?
Want hulle vingers
...


Meer inligting
Nuwe kinderverseboek
Riana Scheepers , Suzette Kotzé-Myburgh Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Maja Sereda, Tamsin Hinrichsen en Dale Blankenaar


R325.00


Hierdie bundel bevat, soos die titel aandui, ’n versameling heeltemal nuwe en oorspronklike gedigte. Dit bou voort op die wonderlike tradisie van DJ Opperman se Kleuterverseboek en Klein Verseboek, en
...


(15 resultate)

Jou mandjie