Kinders - Aktiwiteitsboeke

Geen voorblad beskikbaar nie.
Soek en vind 3D: Boek 2
Editions Caramel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R95.00


Oppas! Die seerowers peper jou met hulle kanonne! Gou, kruip weg! King Kong gaan ontsnap en dan is dit klaarpraat met julle almal! Versigtig, koes! Die hekse het van hulle besemstokke afgespring en hullesoek
...


Geen voorblad beskikbaar nie.
Soek en vind 3D: Boek 1
Editions Caramel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R95.00


Hierdie prettige reeks sluit 'n 3D-bril in waardeur kinders na wonderlike 3D-illustrasies kan kyk wat lyk of hulle uit die bladsye spring! Op die besige en kleurvolle bladsye kan kinders soek na voorwerpe
...


Meer inligting
Leer hoe laat dit is
Editions Caramel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R125.00


Hierdie boek is vol eenvoudige verduidelikings en prettige aktiwiteite wat jou sal leer hoe om te weet en te wys hoe laat dit is.'n Horlosie met arms wat kan beweeg, gee jou kans om dit wat jy geleer het
...


Meer inligting
Miesiemuis gaan see toe Plakkerboek
Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R55.00


...


Meer inligting
Miesiemuis gaan visvang Plakkerboek
Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R55.00


...


Meer inligting
Miesiemuis is siek Plakkerboek
Fantasi Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R55.00


...


Meer inligting
Miesiemuis in die kombuis Plakkerboek
Fantasi Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R55.00


...


Meer inligting
Vingerverf 2
Editions Caramel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Die Vingerverf-reeks maak 'n wĂŞreld vol verrassings oop waarin kinders 'n baie kreatiewe manier van verf ontdek. Met behulp van duidelike aanwysings word hulle gelei om bekende en geliefde plaasdiere,
...


Meer inligting
Superhelde aktiwiteitsboek
Samestelling Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R50.00


Word speel-speel ’n held vir Jesus.

Superhelde – Aktiwiteitsboek is ’n opwindende, inter­aktiewe speletjiesboek wat seuntjies speel-speel sal leer van groot Bybelhelde uit die Ou en Nuwe
...


Meer inligting
Vingerverf 1
Editions Caramel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Die Vingerverf-reeks maak 'n wĂŞreld vol verrassings oop waarin kinders 'n baie kreatiewe manier van verf ontdek. Met behulp van duidelike aanwysings word hulle gelei om bekende en geliefde plaasdiere,
...


Meer inligting
Blokkiekuns: Diere
Ballon Media Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke - blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die diere in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne
...


Meer inligting
Blokkiekuns: Voertuie
Ballon Media Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke - blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die voertuie en dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode,
...


Meer inligting
Blokkiekuns: Seerowers
Ballon Media Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke - blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die seerowers en avontuurlike dinge in hierdie boek. Of gebruik
...


Meer inligting
Blokkiekuns: Prinsesse
Ballon Media Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke - blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die prinsesse en oulike dinge in hierdie boek. Of gebruik
...


Meer inligting
Vee skoon - Leersame Aktiwiteite - Prentraaisels
Priddy Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R130.00




Meer inligting
Vee Skoon - Skoolmaatjies - Maak gereed vir skool
Priddy Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R125.00




Meer inligting
Diere onder die son: Aktiwiteitsboek 4
Vian Oelofsen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R35.00
Graffiti-prys: R17.50    Jy spaar: R17.50

Diere onder die son is 'n heerlike kinderaktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oelofsen is die skepper van hierdie vindingryke aktiwiteite met prettige dierekarakters.
...


Meer inligting
My Beloningskaartboek
Priddy Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


Aktiwiteite, meer as 600 plakkers, sertifikate


Meer inligting
Plakpoppies. Modes van lank gelede
Lucy Bowman en Louie Stowell Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Stella Baggott


R100.00


ʼn Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belangstel. Jong dogtertjies kan op ʼn prettige en leersame wyse met mode kennismaak deur hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing”
...


Meer inligting
Plakpoppies. Modeontwerper Trouversameling
Fiona Watt Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur

Illustreerder: Stella Baggott
Vertaling: Rentia Bartlett-Möhl


R100.00


ʼn Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belangstel. Jong dogtertjies kan op ʼn kreatiewe wyse kennis maak met troumodes met hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |
(74 resultate)

Jou mandjie