Nie-fiksie - Flora (Plante)

Meer inligting
Benut ons Inheemse Bome (Derde Hersiene Uitgawe)
Fanie Venter Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R375.00


Benut ons Inheemse Bome is waarskynlik die nuttigste en mees praktiese boek wat oor die onderwerp in Suid-Afrika gepubliseer is. Dit is gebaseer op n reeks artikels wat oor n periode van twee jaar in die
...


Meer inligting
Rose – Die Suid-Afrikaanse groeigids vir al 4 seisoene
Nan Steyn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R285.00


In Rose – die Suid-Afrikaanse Groeigids vir al 4 seisoene word elke afdeling van roosverbouing volledig bespreek, met maklike, praktiese raad en wenke asook die moontlike slaggate. Die boek se toeganklike
...


Meer inligting
123 Tuinmaak met Anna & Tanya
Tanya Visser Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R235.00


Met raad van toeka se dae gekombineerd met moderne vooruitgang het jy alles wat jy nodig het om 'n pragtige tuin te hê.

Hierdie boek is vir enigeen wat so pas die plesier van vroetel in die grond
...


Meer inligting
Gids tot die aalwyne van Suid-Afrika
Ben-Erik van Wyk, Gideon F Smith Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R350.00


Gids tot die aalwyne van Suid-Afrika is die eerste volledige en moderne aalwyngids in Afrikaans. Dit is 'n volkleur-handleiding en die hoë gehalte foto's maak dit vir die algemene belangstellende sowel
...


Meer inligting
Bonsai bemeester die kuns
Rudi Adam Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R350.00


Leer die kuns van bonsai by 'n toegewyde kundige wat dit reeds 40 jaar lank beoefen. Hierdie pragtige boek deur Rudi Adam sal nie net groentjies wys hoe om hierdie wonderlike stokperdtjie te beoefen nie,
...


Meer inligting
Veldgids tot bome van Suider-Afrika
Braam van Wyk, Piet van Wyk Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R400.00


Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende
...


Meer inligting
Watter boom is dit? 'n Beginner se gids tot bome in Suid-Afrika
Eugene Mol Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Vir die beginner kan die groot aantal boomspesies wat in Suider-Afrika voorkom – sowat 1 700 inheemse en ingevoerde spesies – oorweldigend wees. Hierdie nuutste toevoeging tot die Watter?- reeks help
...


Meer inligting
Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika
John Manning Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Suid-Afrika het 'n ryk flora van nagenoeg 19 000 verskillende spesies blomplante. Heelwat hiervan, veral proteas, gerberas, bloulelies en clivias, is vandag internasionaal bekend, terwyl die helderkleurige
...


Meer inligting
Gids tot Grasse van Suider-Afrika
Frits van Oudtshoorn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R295.00


Hierdie Boek deur Fritz van Oudtshoorn gee reeds vir die afgelope aantal jare die pas aan as die beste publikasie vir gras identifikasie. Dit is 'n volkeur sagteband uitgawe en letterlik alle pioniers
...


Meer inligting
Watter Blom is Dit
Gideon F Smith, Kristo Pienaar Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R260.00


Sedert 1984, toe die heel eerste uitgawe van Die Suid-Afrikaanse Watter Blom is Dit? gepubliseer is, was hierdie boek vir Suid-Afrikaanse tuiniers (of voornemende tuiniers) die naslaanwerk van keuse wat
...


Meer inligting
Bosveld Ekologie en Bestuur
P.T. van der Walt Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R219.00


17 van ons land se voorste boskundiges skryf oor die Bosveld se bewaring en bestuur, die geologie en grond, veld en plante, houtsoorte en ouderdomme van bome, oorlewing en veldgebruik in historiese tye,
...


Meer inligting
Probleemplante en Indringeronkruide van Suid-Afrika
Clive Bromilow Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R295.00


Eerste keer gepubliseer in 1995 en in 2010 hersien as Probleem Plante en Alien Weeds van Suid-Afrika , is hierdie boek is 'n onontbeerlike gids vir enigeen wat belangstel om te weet hoe om te erken, te
...


Meer inligting
Veldgids tot Akasias van Suid-Afrika
Nico Smit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R159.00


Die Akasias, algemeen bekend as “doringbome”, is waarskynlik die kenmerkendste en mees bekende groep bome in Afrika. Hulle is een van die grootste groepe en word gewoonlik met ‘n tipiese Afrika landskap
...


Meer inligting
Fotogids tot bome van Suider-Afika
Ben-Erik van Wyk Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R295.00


Suider-Afrika het ’n merkwaardig ryke verskeidenheid bome; hierdie indrukwekkende plante is dominant in verskeie plantegroeitipes, bied skuiling en voedsel aan ’n menigte organismes en is ook van baie
...


Meer inligting
Identifiseer die bome van Suider-Afrika
Braam van Wyk, Piet van Wyk Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R300.00


Identifikasie van bome word algemeen as moeilik beskou, veral in ’n streek soos suider-Afrika met ’n groot planteverskeidenheid waar sowat 2 100 boomspesies natuurlik voorkom, met nog ’n paar honderd
...


Meer inligting
Uit die Veldapteek
Betsie Rood Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Hierdie publikasie bestaan uit ’n omvattende versameling veldgeneesmiddels wat in Suid-Afrika voorkom. Vir elke plantspesie verskaf Betsie Rood die botaniese naam, volksname, beskrywing van die plant,
...


Meer inligting
Karooveld - Ekologie en Bestuur
Karen J. Esler, Sue J. Milton, Richard J. Dean Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R195.00


Karooveld handel oor die waardebepaling en veldbestuur van ‘n groot geografiese area waterarm areas in Suid-Afrika - van die vygieveld van Namakwaland deur die Groot Karoo tot die grasseriger areas van
...


Meer inligting
Eerste Veldgids tot aalwyne van Suider-Afrika
Gideon Smith, Sasol Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


Aalwyne word algemeen gebruik in tuine dwarsoor die land, en is gewilde 'argitektoniese plante', daar is ook 'n groeiende belangstelling in hulle medisinale en kommersiële gebruike. Daar word gekyk na
...


Meer inligting
Eerste veldgids tot bome van Suider-Afrika
Sasol, Elsa Pooley Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, oor die bome van die subkontinent.

Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en
...


(19 resultate)

Jou mandjie