Nie-fiksie - Fauna (Diere)

Meer inligting
Natuurlewe van Suider-Afrika
Vincent Carruthers Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R300.00


Hierdie gewilde veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle
...


Meer inligting
Eerste veldgids tot soogdiere van Suider-Afrika
Sean Fraser Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


Die opwindende reeks vir ontluikende natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders
...


Meer inligting
Eerste Veldgids tot spinnekoppe & skerpioene van Suider-Afrika
Tracey Hawthorne, Sasol Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense in te wy in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die kinders
...


Meer inligting
Eerste veldgids tot slange en ander reptiele van Suider-Afrika
Tracey Hawthorne Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Dit is die ideale Kers- of verjaardaggeskenk vir al die
...


Meer inligting
Eerste veldgids tot roofvoëls van Suider Afrika
David Allan Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


Hierdie gids is deel van 'n reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die voëllewe van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die
...


Meer inligting
Eerste veldgids tot insekte van Suider-Afrika
Alan Weaving Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


Hierdie gids is deel van 'n reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner-
...


Meer inligting
Sasol 300 Maklik sigbare voëls van Suider-Afrika
Chevonne Reynolds, Nicholas Tye Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner - en selfs juniorvoëlkykers. Dit is meer toeganklik as 'n volwaardige veldgids,
...


Meer inligting
Stuarts se veldgids tot soogdiere van Suider-Afrika
Chris Stuart, Tilde Stuart Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R370.00


Groter Suider-Afrika is ryk aan soogdierspesies, byna 400 – wat almal in hierdie ten volle bygewerkte, omvattende veldgids ingesluit is. Uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambië and Malawi
...


Meer inligting
Slange en Slangbyte in Suider Afrika
Johan Marais Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R210.00


’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt.
...


Meer inligting
Jagters van die duine – Die storie van die Kalaharileeu
Fritz Eloff Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R265.00


Die bekende dierkundige Fritz Eloff se bemoeienis met die Kalaharileeu het reeds in 1958 begin toe hy een aand teen sononder die koninklike brul van ’n leeu tussen die rooi duine hoor opklink het. So
...


Meer inligting
Sasol Oorsiglys van Voels in Suider-Afrika
BirdLife South Africa Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R40.00


Checklist of Birds in Southern Africa is lank al ’n gewilde hulpbron en is nou ook in Afrikaans beskikbaar. Dit bevat ’n lys van al die voëls wat in die streek te sien is, en bied ’n eenvoudige
...


Meer inligting
Eerste veldgids tot paddas van Suider Afrika
Sasol Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


Sasol Eerste Veldgids tot paddas van Suider Afrika bied 'n fassinerende blik op die paddas van die streek. Met behulp van volkleurfoto's en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner
...


Meer inligting
Arende van Afrika
Johann Knobel, Alan Kemp Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Hierdie boek is 'n vertoonvenster vir die arende van Afrika met gevoelvolle teks en boeiende fotografie. Volkleurfoto's van al die 26 arendspesies wat op die vasteland van Afrika voorkom - 'n eerste in
...


Meer inligting
Sasol Voels van Suider-Afrika Sagteband
Ian Sinclair, Phil Hockey, Warwick Tarboton Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R330.00


Sasol Voëls van Suider-Afrika bly die streek se mees omvattend geïllustreerde en beproefde veldgids. Hierdie vierde uitgawe is aansienlik verbter deur die toevoeging van groepinleidings en ’n deeglik
...


Meer inligting
Sasol Voels van Suider-Afrika PVC omslag
Ian Sinclair, Phil Hockey, Warwick Tarboton Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R350.00


Sasol Voëls van Suider-Afrika bly die streek se mees omvattend geïllustreerde en beproefde veldgids. Hierdie vierde uitgawe is aansienlik verbter deur die toevoeging van groepinleidings en ’n deeglik
...


Meer inligting
Sakgids Soogdiere van Suider Afrika
Chris Stuart, Tilde Stuart Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


Hierdie bondige boekie is die ideale sakgids om soogdiere in die streek mee uit te ken. Dis maklik om te gebruik en dek – in verbasende besonderhede – sowat 120 soogdiere, van die kleinste soogdiere
...


Meer inligting
Paddas en Paddajolyt
Louis du Preez, Vincent Carruthers Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R240.00


Paddas en Paddajolyt bied natuurliefhebbers 'n gebruikersvriendelike en praktiese bekendstelling aan paddas. Hierdie is die eerste vertaling in Afrikaans van die uiters populêre Frogs & Frogging. Die
...


Meer inligting
Newman se voels van Suider-Afrika
Kenneth Newman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R300.00


Die gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voëlboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se mees geliefde voëlkenners, Kenneth Newman.

Sagteband

Met
...


Meer inligting
Newman se voels van Suider-Afrika (PVC Omslag)
Kenneth Newman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R320.00


Die gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider Afrika is 'n opdatering van 'n klassieke voëlboek, asook 'n huldeblyk aan een van die streek se mees geliefde voëlkenners, Kenneth Newman.
PVC omslag.

Met
...


Meer inligting
Sakgids tot Soogdiere van Suider-Afrika
Burger Cillie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R105.00


Sakgids tot Soogdiere van Suider-Afrika is 'n handleiding tot meer as honderd soogdierspesies - van die groot katte tot muise en vlermuise. Elke inskrywing bevat 'n gedetailleerde beskrywing met: Duidelike,
...


|  1  |  2  |
(31 resultate)

Jou mandjie