Nie-fiksie - Humor

Meer inligting
Genade EdeLAGbare CD
Ian Wessels (Samesteller en voorleser), RSG Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


Met ’n Keur uit Genade! EdeLAGbare oortref Ian Wessels (samesteller en voorleser) en die RSG-luisteraars hulself met lekkerlag en lekkerluister hofhumor wat beslis in almal se smaak sal val. Regters,
...


Meer inligting
Genade EdeLAGbare
Ian Wessels (Samesteller), RSG Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R220.00
Graffiti-prys: R176.00    Jy spaar: R44.00

In Genade! EdeLAGbare oortref Ian Wessels en die RSG-luisteraars hulself met lekkerlag en lekkerlees hofhumor wat beslis in almal se smaak sal val. Regters, landdroste, staatsaanklaers, advokate, prokureurs,
...


Meer inligting
Die Groot Drie
Francois Verster Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


Die Groot Drie bied ’n sonderlinge blik op die opkoms, hoogbloei en uiteindelike ondergang van Afrikaner-nasionalisme vanuit die perspektief van drie wêreldklas-satirici: D.C. Boonzaier, T.O. Honiball
...


Meer inligting
501 Lekkerlag-grappe
Andre J Brink Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades . . . Die klein skerp grapboek is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat tradisionele Afrikaanse
...


Meer inligting
Lekkerlag stories
Johann Broodryk Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R190.00


Lekker lag stories.


Meer inligting
Verdriet se moses
Helm Jooste Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Fred Mouton


R170.00


Verlang jy ook soms, soos ou Suidwesters, na vervloë dae se kerkbasaars, geselsies maak met sout-van-die-aarde-karakters of night caps in die Nord Hotel se kroeg? Dink jy ook met heimwee terug aan karavaanvakansies,
...


Meer inligting
Daar doer in Duitswes
Helm Jooste Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: T.O. Honiball


R170.00


Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe ’n Engelsman nog iets vreemds vir ’n Afrikaanse plaasseun was en ’n man moes
...


Meer inligting
Die Hof Verdaag
Kees van Dijkhorst Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Regsters en regsmense met hul deftige toga's sowel as die ingewikkelde hofprosedures, is vir baie selfs vreesaanjaend. Hierdie
...


Meer inligting
Vienna het twee punte, anders is hy net te lank
Nico Nel, Uys van der Hoven Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R225.00


Nog ’n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou pêl se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel dié van jou buurman of die ou
...


Meer inligting
Arnoster en die prokureurtjie
Kees van Dijkhorst Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Hierdie vertellinge uit die pen van ‘n meesterverteller en -waarnemer is oor baie jare geskryf. Dit bied ‘n wye verskeidenheid situasies en karakters, van die komiese titelverhaal, waarin hoogmoed
...


Meer inligting
Republiek van tarentaal
Ansie cornelius Liebenberg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Die Republiek van Tarentaal is enig in sy soort en kom voor op die kampus van die huidige Noordwes uninversiteit te potchefstroom. Dit is 'n ware Republiek met 'n president en kabinetslede wat hul onderdane,
...


Meer inligting
Idees Vol Vrees Volume 2
Kobus Galloway Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R190.00


Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente is nou nóg meer bekend as wat dit ’n jaar gelede was: sy aanhangers op Facebook het verdubbel tot meer as 50 000, en die eerste IVV boek was ’n reuse
...


Meer inligting
Kerkstories
Karien Basson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R115.00


Kerkstories, met ware komiese agter-die-skerm stories uit die mond van pastore en dominees, is nie konvensioneel nie. Dit is spitsvondig met intelligente integriteit. Inteendeel, óns is die mense wat
...


Meer inligting
Raadslid Hamersma se voorvinger wys wes
Marius Ackermann Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R170.00


“Wessels, daai plekkie. Hulle’t nou tien jaar van demokrasie. Destyds. Vele kak en drama en ’n geskiet. Gaan doen vir ons ’n storie.”
“Oor die skietery van destyds, vermoed ek?”
“Wel.
...


Meer inligting
Louis, die Laeveld-leeu en die Skobbejakke
Wim Bosman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Louis, die Laeveld-leeu en die Skobbejakke is al ou geliefdes vir lesers van onder andere die Burger, Beeld, Landbouweekblad en Volksblad,. Louis is ’n tere siel met ’n waardering vir die fynere dinge
...


Meer inligting
Willer Blouwillestories
Blouwillem, Willem Theron Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Blouwillem neem in Willer Blouwillestories onder andere seerowers onder die loep, hy besin oor Charlize se lewensverhaal, munt die Groot Vier en identifiseer Daai Kyk. Ook evalueer hy die dienste van ’n
...


Meer inligting
Wonderdade van Staal Burger en ander stories
Fanus Rautenbach Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


Staal – baasspeurder en minnaar van formaat – is onberispelik geklee in ’n aandpak, en die swart strikdassie lyk asof dit op sy haelwit hemp geverf is. Nie ’n haartjie is uit sy plek uit nie, en
...


Meer inligting
Staal Burger
Fanus Rautenbach Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


As Staal Burger soggens sy lenige 74 duim in ’n staalgrys pak klere giet en hy knoop sy egte sydas, dan moet julle biele weet ... Daar is omtrent nie ’n filmster of ’n kragreus wat ek nog nie ontmoet
...


Meer inligting
Grootraad Makedaan en die bobbejaantrop van Donkerberg
Marius Ackermann Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Theo Krynauw


R150.00


Grootraad Makedaan, welsprekende en gevierde leier van die Donkerberg-trop, draai weer eens die gehoor om sy pinkie met sy charismatiese toespraak. Almal is in vervoering … dis nou almal behalwe Karos
...


Meer inligting
Blouwillestories
Blouwillem, Willem Theron Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Blouwillestories is ʼn keur uit Willem Theron se weeklikse rubrieke in Beeld, Die Burger en Volksblad die afgelope agt jaar en is geskryf in ’n humoristiese, tong-in-die-kies-trant. Dit handel hoofsaaklik
...


|  1  |  2  |
(21 resultate)

Jou mandjie