Nie-fiksie - Woordeboeke & Naslaanbronne

Meer inligting
Hoe verklaar jy dit?
Danny Fourie Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van die maan sien? Of dat weerligstrale vol vernietigende elektrisiteit is, maar dat ’n
...


Meer inligting
Pharos Afrikaans Engels English Afrikaans Kernwoordeboek
Pharos Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R625.00


Die kernwoordeboek is 'n ekonomieser weergawe van sy voorganger, beide wat prys en omvang betref, en die klem van sy inhoud val op algemene taalgebruik. Sy leksikon bevat meer as duisend nuwe woorde en
...


Meer inligting
Pharos Afrikaans vir almal
Isabel Uys Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R275.00


Hierdie splinternuwe titel is die eerste taalnaslaanbron wat KABV-gebaseer is. Dit bestaan uit twee dele. Die eerste deel sluit taalreëls en nalsaanlyste in, en die tweede deel bevat algemene kennisfeite
...


Meer inligting
HAT Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal 6de uitgawe
Pearson Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R490.00


Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (alom bekend as “die HAT”) is Afrikaans se bekendste woordeboek. Die eerste uitgawe van die HAT het in 1965 verskyn en in 2015 vier die HAT sy goue jubileum.
...


Meer inligting
Stylboek: Riglyne vir paslik skryf
Piet du Toit , Wanda Smith Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R395.00


Hierdie omvattend herbewerkte uitgawe van die Stylboek wat in 2006 gepubliseer is, is ’n ideale naslaanbron vir almal wat in Afrikaans skryf. Dit is gerig op studente, akademici, redakteurs, joernaliste,
...


Meer inligting
Zoeloe werkboek & antwoordgids
Sally Badenhorst Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R240.00


Bemeester Zulu in 41 weke  en op jou eie tyd!   Leerwerk beslaan 41 weke,  opgedeel in 5 dae per week: Maandag behels leerwerk,  Dinsdag – Vrydag is huiswerk. Jy kontroleer jou bemeestering van
...


Meer inligting
Juta se Verklarende Afrikaanse Woordeboek vir Laerskole
VIA AFRIKA Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R152.00




Meer inligting
Juta se Sakwoordeboek / Juta's Pocket Dictionary
VIA AFRIKA Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R154.90




Meer inligting
HAT Taal-en Feitegids
Pearson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R350.00


Die nuwe moet-hê-boek! Vir elke skool, elke huis, vir die koffietafel, wagkamer, om sommer net op te tel en deur te blaai, om dit en dat te wete te kom of weer te onthou …
Knap jou taalgebruik op.
...


Meer inligting
S A Strafreg maklik gemaak
Brigadier C P Crafford Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


Brigadier Crafford is in Oranjemund, Namibie, gebore en het in verskeie dorpe van daardie mooi land grootgeword. Hy het by die Hoërskool Oos Moot in Pretoria gematrikuleer.

Sy loopbaan in die
...


Meer inligting
Net Die Toets
K53 Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R55.00


Nuut van die uitgewers van verskeie topverkopergidse vir die slaag van jou leerling- en bestuurslisensie, is Net die toets ideaal vir enige iemand wat so 'n bietjie meer oefening benodig voordat hulle
...


Meer inligting
Bygelowe en waar hulle vandaan kom
Anton Prinsloo Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R370.00


Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in ‘n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie? Dit sal ongeluk oor die opvoering bring. Daarom staan dié klassieke werk dáár as die
...


Meer inligting
Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek
Oxford Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R125.00


• Moderne, omvattende woordeskat en leerdervriendelike ontwerp

• Akkurate, eenvoudige definisies verduidelik die konsepte wat jy moet verstaan

• Voorbeeldsinne wat jou wys hoe om woorde
...


Meer inligting
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek / Pharos Bilingual School Dictionary
Pharos Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


"Hierdie splinternuwe tweetalige woordeboek vervang die bestaande Pharos Skoolwoordeboek en Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek. Die nuwe Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek bevat meer as 10 000 trefwoorde
...


Meer inligting
Afrikaanse Skryfgids
Riana Scheepers, Leti Kleyn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R260.00


Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, ’n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwêreld
...


Meer inligting
Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek
Pharos Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R375.00


Die Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek is 'n staatmaker op elke blokraailiefhebber se rak. Hierdie topverkoper bevat:

- Byna 100 000 woorde streng alfabeties en volgens lengte gerangskik
- 'n
...


Meer inligting
Skryf Afrikaans van A tot Z
Dalene Müller Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R485.00


Is dit Polokwane of Pholokwane? Joegoe-Slawie of Joego-Slawie? Mondelings of mondeliks? Sardientjies of sardyne? Was hy die sondaar of die sondebok? Emigreer of immigreer sy? Doen jy iets op of volgens
...


Meer inligting
Norme vir Afrikaans
W.A.M. Carstens Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R419.00


Norme vir Afrikaans het oor jare al bewys gelewer dat dit ’n besonder effektiewe bron is vir gebruik in taalkundeklaskamers van tersiêre instellings en selfs in skole. Die boek is ’n praktiese naslaanbron
...


Meer inligting
Longman-Hat English:Afrikaans/Afrikaans:Engels School Dictionary/Skoolwoordeboek
Pearson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00




Meer inligting
Spreuke Van Langenhoven
C.J. Langenhoven, A J Scannell Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R190.00


C.J. Langenhoven, ook bekend as “Sagmoedige Neelsie”, was een van Suid-Afrika se grootste denkers, digters en skrywers. Hy was ook kampvegter vir Afrikaans.
Kom geniet sy wyshede en spitsvondighede,
...


|  1  |  2  |  3  |
(45 resultate)

Jou mandjie