Nie-fiksie - Tuin & Huis

Meer inligting
Skep 'n tuiste
Germarie Bruwer, Margaux Tait Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R220.00

Die skrywers neem alledaagse items en gee dit ’n kinkel. Herwinning en hergebruik is sleutelterme in hul ontwerpe. Soos hulle sê: “Tendense kom en gaan, maar jy moet in jou huis leef – maak dit
...

Meer inligting
Kamers wat inspireer
Isabella Niehaus Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Foto’s deur Lizl Dreyer

R295.00

Kamers wat inspireer. Van die wêreld van ’n kunskurator tot ’n dag in die lewe van ’n jong bakker wat weekliks honderde brode met die hand vorm. Van fynproewerskos tot unieke juwele. Van handgemaakte
...

Meer inligting
50 Upcycling-projekte
Misi Overturf Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R340.00

Kyk met nuwe oë na ou goed en omskep dit in iets pragtigs en bruikbaar. Met die hulp van Misi Overturf, kreatiewe konsultant, word nie minder nie as 50 projekte onderneem, wat in vaardigheidsvlak wissel
...

Meer inligting
Kreatiewe kinderkamers
Sam Scarborough Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R290.00

50 kinderkamerprojekte - van maklik tot moeilik - vir alle ouderdomsgroepe, van baba en kleuter na amper-tiener en jong volwassenes. Stap-vir-stap aanwysings met volkleurfoto's maak die projekte maklik
...

Meer inligting
Elke seisoen is jou beste seisoen
J.J. van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R180.00

Elke seisoen is jou beste seisoen is 'n volkleur praktiese gids oor hoe om jou tuin heeljaar op sy beste te laat vertoon. Al die noodsaaklike tuintake, vaardighede en tegnieke word saamgevat in een boek.
...

Meer inligting
Enigeen kan orgidee kweek
Nollie Cilliers, Tinus Oberholzer Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R220.00

Al die inligting wat jy nodig het om jou orgideë te versorg, of jy nou ’n groentjie of evare kweker is

Orgideë was lank die domein van spesialiskwekers, maar is deesdae so gewild dat hulle
...

Meer inligting
Ruim Jou Rommel Op
Kate Emmerson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R160.00

Kate Emmerson, die Quick Shift Deva, het al duisende mense gehelp met haar unieke programme en deel nou haar passie vir en kundigheid oor hoe om op alle vlakke van jou rommel ontslae te raak met jou. Haar
...

Meer inligting
Tuinprojekte met Anna en Tanya
Tanya Visser, Anna Cillier Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R250.00

Twee van ons bekendste tuinpersoonlikhede span saam om hierdie inspirerende selfdoenboek te skep.

Pragtige volkleurfoto’s in elke hoofstuk lei jou eers deur ’n magdom kreatiewe voorstelle om
...

Meer inligting
Tuinmaak met eiegoed
Tanya Visser, Anna Celliers Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R175.00

Tuinmaak met eiegoed stel jou bekend aan die jongste hibriede van die mees geliefde en nuttigste inheemse plante en gee jou wen-idees om hulle in konvensionele tuinontwerp te gebruik. Oorsese kwekers vry
...

Meer inligting
So maak ons tuin maand in en maand uit
Reg Botha Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R129.00

Tuinmaak is deur die eeue ’n baie besondere stokperdjie wat werklik alle aanslae oorleef het en deel geword het van tuiniers se leefwyse. In Suid-Afrika stel tuinmaak in al die streke van ons land unieke
...

Meer inligting
Voeding vir jou tuin Tuinboureeks Boek 5:
Reg Botha Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R69.95

Voedsame grond is die basis waarsonder geen tuinier sukses kan behaal nie. Die tuinier moet die samestelling van tuingrond verstaan en weet hoe en wanneer om kompos, organiese en anorganiese voeding toe
...

Meer inligting
Skadelike insekte in jou tuin Tuinboureeks Boek 6:
Reg Botha Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R25.00

Sommige insekte is welkome besoekers in jou tuin, maar die skadelikes kom ook ongenooid. Daarby betrap die swamme jou ook onverhoeds en, ai, die ewige onkruid! Hoe nou gemaak, want ’n verantwoordelike
...

Meer inligting
Blomme – eenvoudig pragtig
Ansia Kohrs Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R169.95

Die skoonheid, vorm en geur van vars blomme gee kleur en lewe aan enige plek wat dit vul. Hierdie lieflike boek met sy pragfoto’s en innoverende idees wys jou hoe om blomme op hul beste te vertoon en
...

Meer inligting
Beplan jou tuin
Reg Botha Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R25.00

Die Tien uit Tien Tuinmaakreeks dek 'n verskeidenheid tuinontwerpe in 'n gerieflike klein formaat wat sommer byderhand gehou kan word terwyl jy tuinmaak. In elke boek word die geheime van suksesvolle tuinmaak
...

Meer inligting
Kies plante vir jou tuin

Kom ons maak nou tuin

My tuin soek water

Tuinmaak is pret
Keith Kirsten, Lynn Hurry Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Ian Lusted

R89.95

Meer inligting
Begin inheems
Anneke Kearny Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R175.95

’n Vars blik op inheemse tuinmaak, of jy nou geleidelik uitheemse plante met inheemses wil vervang, of van voor af begin en volledig op ons eie plante fokus. Hierdie plante verg minder werk as uitheemses,
...

Meer inligting
Eietydse tuine
Suzette Stephenson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

R185.00

’n Lieflik geïllustreerde gids oor die praktiese aspekte van tuinontwerp propvol oorspronklike idees en inspirasie.

’n Lieflik geïllustreerde gids oor die praktiese aspekte van tuinontwerp
...

|  1  |  2  |
(31 resultate)

Jou mandjie