Nie-fiksie - Politiek & Geskiedenis

Meer inligting
Paul Kruger Toesprake en Korrespondensie 1881-1900
Johan S. Bergh Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R350.00


Paul Kruger Toesprake en korrespondensie, 1881–1899 probeer om die klem te plaas op minder bekende briefwisseling en optredes van Kruger om sodoende ’n verteenwoordigende beeld van staatspresident
...


Meer inligting
S-98
Wynand du Toit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R240.00


'n Hoëspoed verhaal wat die leser vanaf die ysige vlaktes van Oos-Seberia na die tropiese waters van Angola neem, van beraadslaging oor staatsveiligheid tot persoonlike verhoudings van spioenasie en intriges
...


Meer inligting
Jan Smuts - Afrikaner Sonder Grense
Richard Steyn Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R250.00


Jan Christiaan Smuts was ’n soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans skynbaar ’n leierskapsvakuum.
In
...


Meer inligting
Die VOC aan die Kaap, 1652-1795
Con de Wet, Jan Visagie, Leon Hattingh Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R350.00


Daar is reeds baie navorsing gedoen en ‘n groot aantal publikasies het verskyn oor die geskiedenis van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se tyd aan die Kaap. Nogtans het baie kundiges ‘n
...


Meer inligting
Afrikanerjoernaal
JC Steyn Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R290.00


Die skrywer nooi in Afrikanserjoernaal die leser uit om die pad van die Afrikaner se ontstaan en geskiedenis, saam met hom stap in die vorm van 365 dagstukkies wat 12 hooftemas dek, vanaf die aankoms van
...


Meer inligting
Herero opstand
Gerhardus Pool Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R275.00


Die Herero-opstand 1904–1907 is ’n heruitgawe van ’n boek wat ses keer tussen 1976 en 1979 deur HAUM gepubliseer is. Die lotgevalle van die Hererovolk word in hierdie boek geskets, ’n stuk geskiedenis
...


Meer inligting
Swanesang: die einde van die Kompanjies tyd aan die Kaap, 1771–1795
Karel Schoeman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R350.00


Die agtste en laaste deel van die reeks Kolonie aan die Kaap beskryf die agteruitgang en verval van die VOC en die gevolge wat dit vir Kaap gehad het gedurende die laaste kwarteeu van die VOC-bewind.
Swanesang
...


Meer inligting
Broedertwis
Albert Blake Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R240.00


Meer as ’n honderd jaar ná die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het.
...


Meer inligting
Die Groot Afrikaanse Heldeboek
Pieter W. Grobbelaar Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R225.00


(1 leser/s)

Hierdie bekende kultuurhistorikus se heldeboek bevat gunstelingverhale oor onder andere bekende helde soos Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en Klara Majola. Dit is ’n hele paar
...


Meer inligting
Wat nou, Suid-Afrika?
Theuns Eloff Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R210.00


Om braaivleisvure skiet gewone Suid-Afrikaners se kommervlakke deesdae amper net so hoog op soos die vonke. In Wat nou, Suid-Afrika? kyk die oudrektor Theuns Eloff na die kwessies op almal se lippe -
...


Meer inligting
Slagtersnek en sy mense
J.A. Heese Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Slagtersnek is een van die bekendste name in ons geskiedenis. Met sy grusame assosiasie was dit ‘n magtige propagandamiddel in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner. Juis hierdeur het dit egter
...


Meer inligting
Imperiale somer: Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie, 1902–1910
Karel Schoeman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R400.00


Die boek gee ’n voëlvlugoorsig van die vier Suid-Afrikaanse kolonies gedurende die Eduardiaanse tydperk van 1902–1910. Dié tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele
...


Meer inligting
John Newton Kaptein van 'n Slaweskip
Irene Howat Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R50.00


John het gestaan en kyk hoe van die grootste golwe wat hy nog ooit gesien het, teen die skip gebreek het. Daar was skaars 'n tree tussen die lewe van die jong kaptein van die slaweskip en die dood en
...


Meer inligting
Helde met Hoewe - Bokkie
Juliette Whelpton Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R100.00


Hierdie is die tweede verhaal in die Helde met Hoewe reeks: die storie van Bokkie, die legendariese perd van genl. Koos de la Rey, soos vertel uit die perd se bek.
"n Pragtige oorspronklike verhaal,
...


Meer inligting
Die groot Boere-ontsnapping
Willie Steyn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Hierdie boek is Willie Steyn se eerstehandse weergawe van wat ongetwyfeld die grootste ontsnappingsveraal van die Anglo­Boereoorlog is.
Hy was een van seshondred Boere wat per skip na die eiland van
...


Meer inligting
Siener van Rensburg Boodskapper van God
Adriaan Snyman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R366.00


(1 leser/s)

Die publikasie van Boodskapper van God 20 jaar gelede was nie net die eerste volledige biografie van die bekende Boereprofeet (Siener van Rensburg) nie, maar ook 'n versameling van al sy beskikbare gesigte
...


Meer inligting
Soos familie: Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste
Ena Jansen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R350.00


Vanweë hulle posisie in die kontakgebied tussen “ras” en klas is huiswerkers perfek geposisioneer om die belangrikste tolke en vertalers in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees; tussen ryk en arm,
...


Meer inligting
Geheime revolusie: Memoires van 'n spioenbaas
Niël Barnard, Tobie Wiese Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R265.00


In die duistere wêreld van spioene geld die gewone reëls nie. Alles is geoorloof in die naam van landsveiligheid – selfs om met die staat se Openbare Vyand No. 1 te praat. Dit is presies wat Niël
...


Meer inligting
Die Dorslandtrek 1874 -1881
Nicol Stassen Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R600.00


Min ander gebeurtenisse in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so ’n onuitwisbare indruk gelaat as die Dorslandtrek. Die populêre reisverhaalskrywer Lawrence Green het dit byvoorbeeld beskryf as “the
...


Meer inligting
Ontsnap! Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid
Albert Blake Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Onstuitbaar en vreesloos. Só was die Boerekrygers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevangekampe probeer ontsnap het. Niks sou hulle keer om weer vry te wees nie: nie 'n moontlike skietdood,
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |  6  |
(102 resultate)

Jou mandjie