Nie-fiksie - Ouerskap & Kindersorg

Meer inligting
Superma
Chantelle de Wet Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R180.00


Om kinders groot te kry is ’n uitdaging waarvoor daar nie keuring of eksamens is nie, en jou bondeltjie liefde word ook nie met ’n handige handleiding afgelewer nie.
Superma (en ander mites) bied
...


Meer inligting
So se Oupa So se Ouma
Ida Grabe Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Wie 'n oupa of 'n ouma het, is gelukkig. Wie albei het, is geseënd.

Wie kleinkinders het, is skatryk!

Petru en Ida Gräbe is die ouers van vier kinders en grootouers van elf kleinkinders.
...


Meer inligting
Gebeur dit met almal
Jan van Holleben Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R225.00


Jou liggaam verander en jou emosies gaan op hol. Hoekom is jy skielik omgekrap,selfbewus en fyngevoelig en hoekom is daardie pes van 'n meisiekind ewe skielik vir jou so oulik? Glo dit of nie puberteit
...


Meer inligting
Doeltreffende Ouerskap
Dr. Thomas Gordon Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


D.O.L. (P.E.T.), of Doeltreffende Ouer Leiding (Parent Effectiveness Training), het vyftig jaar gelede die lig gesien as die eerste Amerikaanse landswye program vir ouerleiding, wat daarop gemik was om
...


Meer inligting
Math guide for parents
Paul R. Sondergaard, Palanga Publishing Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R155.00


This book is for parents who care about their children’s education and want to help them to succeed in it. This book is about succeeding in Maths.

Maths is one of the biggest problems amongst
...


Meer inligting
'n Pa En Sy Seun
James Dobson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


'n Seun sal altyd opkyk na sy pa, maak nie saak hoe oud hulle is nie. Dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake, vier die geskenk en seën van die unieke verhouding tussen pa's en
...


Meer inligting
'n Pa En Sy Dogter
James Dobson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


'n Meisiekind sal altyd 'n spesiale plek in haar pa se hart hê, maak nie saak hoe oud hulle is nie. Dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake, vier die geskenk en seën van die unieke
...


Meer inligting
Lyfslim vir meisies
Gretha Wiid Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Alles waaroor ‘n meisie wonder oor seks & meisie dinge.

Meisies het honderde vrae oor hulle lywe, en al die goed wat nog moet gebeur…
Hulle is opgewonde, gestres, en nuuskurig.
Hulle het
...


Meer inligting
Lyfslim vir seuns
Gretha Wiid Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R120.00


Alles waaroor ‘n seun wonder oor seks & seuns dinge.

Seuns het honderde vrae oor hulle lywe, en al die goed wat nog moet gebeur…
Hulle is opgewonde, gestres, en nuuskurig.
Hulle het baie
...


Meer inligting
Suster Lilian se omvattende gids tot swangerskap, geboorte en ouerskap
Suster Lilian Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R355.00


Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte, ouerskap en kindersorg. In hierdie hoog aangeskrewe gids spreek sy die belangrikste swangerskap, geboorte en
...


Meer inligting
123 Groei met spel
Nadia Viljoen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


Elke ouer wil slegs die beste vir sy kind bied, daarom spandeer hulle duisende rande vir ekstra klasse en die beste skole. Ongelukkig is daar steeds kinders met tekortkominge wat hulle emosionele ontwikkeling
...


Meer inligting
7 Ritmes vir kinders
Tom Smith, Lollie Smith Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R129.95


Ontdek 'n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof.
Met 7 ritmes vir kinders gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders
...


Meer inligting
Staan jou man
Nick Vujicic Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R169.95


Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ...


Maar
...


Meer inligting
Tem jou Kind se Tantrums
James Dobson Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R80.00


Die meeste ouers het al iewers langs die pad gevoel asof hul kind se buie die huishouding beheer. En dan praat ons nie eers van daardie skaam-my-dood-oomblikke in die winkel waar jy regtig nie weet wat
...


Meer inligting
Ma-wees met selfvertroue
Joyce Meyer Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Normale prys: R170.00
Graffiti-prys: R59.00    Jy spaar: R111.00

Afrigter, aanmoediger, vertroueling, kok, taxibestuurder – ’n ma se ‘posbeskrywing’
is so wyd soos die oseaan. Dalk is dit waarom soveel ma’s onseker en huiwerig
is in hul pogings om
...


Meer inligting
Mylpale vir kinderontwikkeling
Carla Grobler Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Ouers van babas en klein kindertjies wonder gedurig of hul kinders hulle ontwikkelingsmylpale binne die verwagte tydperk bereik. Dit is belangrik om te onthou dat elke kind uniek is en dat geen twee kinders
...


Meer inligting
Groeipyne
Johan van Lill Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Alle ouers wil goeie ouers wees wat hulle kinders op die regte manier grootmaak. Dit gebeur egter nie vanself of oornag nie. Dis harde werk en sal elke pa, ma, voog, ouma, oupa, meneer en juffrou soms
...


Meer inligting
Een Cappuccino en 'n Creme Soda, asseblief
Elize Parker Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R100.00


Jy is 'n enkelouer. Wat nou? Verstaan mense regtig waardeur jy gaan? Is daar iewers "tips" vir hierdie ding waarvan jy niks weet nie?
Dit is hoe Elize Parker, bekende radio-aanbieder en romanskrywer,
...


Meer inligting
Bid vir jou ongebore baba
Janlu Kuyler, Marlena du Toit Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R195.00


Hierdie boek help ouers om die wonder van bevrugting en God se hand in die ontwikkeling van hulle baba te sien. Dit neem ouers deur die biologiese ontwikkeling van hulle baba, maar ook op 'n geestelike
...


Meer inligting
Baba se eerste vaardighede
Dr Miriam Stoppard Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Die belangrikheid van speel vir babas kan moeilik oorskat word – dit is die grondslag van alle leer. Jou baba se eerste en beste speelmaat is jy, en al wat jy hoef te doen om ’n vaardigheid te help
...


|  1  |  2  |  3  |
(57 resultate)

Jou mandjie