Nie-fiksie - Musiek

Meer inligting
FAK Sangbundel Volume 2
FAK Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R695.00
Graffiti-prys: R556.00    Jy spaar: R139.00

Die ou bekende en geliefde FAK-sangbundel het in 2012 ’n welkome aanvulling gekry. Liedjies wat die afgelope 40 jaar in Afrikaanse musiek geblom het, kry plek in die nuwe Volume II. Hierdie nuwe sangbundel
...


Meer inligting
Jack Parow Die ou met die snor by die bar
Theunis Engelbrecht Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


In Die ou met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture.

Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier,
...


Meer inligting
Johan Stemmet se Musiektrivia
Johan Stemmet Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R170.00


15) “You raise me up”: Hierdie bekende Josh Groban-treffer is gekomponeer deur die groep Secret Garden se Rolf Løvland en die lirieke is geskryf deur Brendan Graham. Daar bestaan reeds meer as 125
...


Meer inligting
Biografie van ’n bende
Annie Klopper Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R235.00


Francois, Hunter, Wynand, Jaco en Johnny is die vyf lede van Fokofpolisiekar. Sedert hul eerste optrede in 2003 het dié band dikwels die koerante gehaal: Musiekjoernaliste was opgewonde oor hulle klank,
...


Meer inligting
Kaalvoet
Amanda Strydom Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


In die motto van hierdie reeks liedtekste vra Amanda Strydom: “Moet ek skryf oor die liefde / Moet ek skryf oor politiek / Oor die menslike kondisie / Oor ons blou planeet se siek?” Dit is ook dan
...


Meer inligting
Kinders van konings
Pieter W. Grobbelaar Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R220.00


’n Boeiende storie en ’n singbare wysie – dís die elemente wat volksballades nie net in die volksmond lewend hou nie, maar ook tydlose sjarme daaraan verleen. Want soos wat Pieter W. Grobbelaar
...


Meer inligting
FAK-sangbundel
Verskeie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R500.00


Die FAK-sangbundel se eerste verskyning in 1937 was ’n belangrike kulturele gebeurtenis. Sedertdien was dit so wyd in aanvraag dat dit vier uitgawes en vyf herdrukke beleef het.

In latere uitgawes
...


Meer inligting
Hitte vannie teerpad
Anton Goosen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R20.00


Hierdie bundel is ’n keur uit Anton se liedjies; (hi)stories en “his stories”, fabels en feite.Goosen se musiekloopbaan strek reeds oor 25 jaar: 15 albums, 2 SARIE-toekennings, 2 SAMA-toekennings
...


Meer inligting
Mimi
Johan van Rooyen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R175.00


Die gevierde sopraan Mimi Coertse vier op 12 Junie 2007 haar 75ste verjaardag. Hierdie feesbundel bevat huldigingstekste deur 31 bekendes in die kultuurwêreld, ’n omvattende opname van Coertse se optredes,
...


Meer inligting
Klein Fak - Sangbundel
Verskeie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R90.00




(10 resultate)

Jou mandjie