Fiksie - Dramas

Meer inligting
Die dag is bros / Sandton City grootdoop
Wessel Pretorius Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


Twee dramas oor familie, verhoudings, vergifnis en herinneringe. Wat bybly, is dat mense maar net mense is. Dat versoening deel van menswees is. Dat stukkende mense mekaar kan help heel word en dat familie
...


Meer inligting
Die tuiskoms van Mina Afrika
Zuretha Roos Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae


Uitgewersprys: R250.00
Graffiti-prys: R200.00    Jy spaar: R50.00

Ná jare van ontbering vind Mina Afrika geluk in die kusdorpie Visbaai. In haar moderne kombuis leef sy haar ten volle uit as sjef; sy raak al hoe meer betrokke by die interessantste mense. Tot 'n doodgewone
...


Meer inligting
Post mortem
Pieter Fourie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Drie hopies grond van drie grafte en die drie mense aan wie die grafte behoort: Vytjie, Basjan en Gulu. Elkeen moet vertel hoe hy of sy aan sy dood gekom het. Trien is die sameroeper van hierdie byeenkoms
...


Meer inligting
Land van skedels
Nicola Hanekom Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Die drama fokus op die ervaring van vroue in konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog en het verskeie toekennings ontvang, onder andere die Fiësta vir teaterontwerp en beste nuwe Afrikaanse produksie.
Teatergenie,
...


Meer inligting
Samsa-masjien
Willem Anker Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R160.00


Samsa-masjien tree in gesprek met Franz Kafka se ‘Die Verwandlung’ Dit vertel die storie van die insekwording van Gregor Samsa sr. Gregor, in sy sewentigs, is ’n afgetrede biologie-onderwyser, skoolhoof
...


Meer inligting
Stukke teater
Pieter-Dirk Uys Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R300.00


Hierdie bundel bevat vyf van Pieter-Dirk Uys se Afrikaanse dramas wat by verskyning aandag getrek het oor Uys se se satiriese uitbeelding van en kritiek op die apartheid-stelsel, nl. Selle ou storie, Karnaval,
...


Meer inligting
Die vrou wat alleen bly: Twee draaiboeke
Karel Schoeman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R180.00


By geleentheid van die gevierde skrywer Karel Schoeman se 75ste verjaardag in Oktober 2014 publiseer Protea Boekhuis twee televisiedraaiboeke, wat, hoewel hulle geruime tyd gelede reeds geskryf is, nie
...


Meer inligting
Die pad byster
Nicola Hanekom Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Die pad byster bevat twee van Nicola Hanekom se grensverskuiwende dramas, Hol en Trippie wat verskeie benoemings gekry het by KKNK en Aardklop.


Meer inligting
Die laaste karretjiegraf
Athol Fugard, Riana Steyn Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R197.50


"Athol Fugard het met die koms van sy tagtigste verjaarsdag besluit om ’n toneelstuk in sy ma se moedertaal te skryf, soos sy hom jare gelede gevra het. Met behulp van Riana Steyn se kennis en navorsing
...


Meer inligting
Aantrekkingskrag – ’n drama vir die verhoog
Deon Opperman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Aantrekkingskrag is ’n kosmiese wet wat sowel vir hemelligame as vir mense geld. Deon Opperman buit hierdie volgehoue metafoor op ’n verbluffende wyse uit in ’n meesleurende drama oor die liefde.
...


Meer inligting
Skrapnel
Willem Anker Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R165.00


Skrapnel is 'n boeiende drama oor twee jong Suid-Afrikaners in Londen: 'n meisie wat bejaardes oppas en ’n man wat as sekuriteitswag by 'n winkelsentrum werk. Hulle ontmoet in 'n jeugherberg en knoop
...


Meer inligting
Vrededorp
Charles J. Fourie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Charles J. Fourie se Vrededorp handel oor die geboorte van die Nuwe Suid-Afrika in 1990 en 1994. Dit is egter nie net 'n poltieke drama nie. Die oortuigende en diepgaande karakteruitbeelding sorg dat dit
...


Meer inligting
Johnny is nie dood nie
Malan Steyn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


“Ons vier ’n wonderlike tyd wat goddank verby is.”
Vier vriende hou ’n partytjie kort ná Johannes Kerkorrel se selfmoord in 2002. So kan hulle weer hulle studentedae op Stellenbosch in die
...


Meer inligting
Jasmyn
Pieter Fourie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Die trauma van die “has been” ontsnap niemand nie. Die liggaam bly die gewildste prooi van tyd. Vir die hoogste bome wat die meeste wind vang, is dit dikwels pynliker en hierdie mense se opstand daarteen
...


Meer inligting
Die Keiser
Bartho Smit Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R40.00


Bartho Smit het 'n waagstuk onderneem om uit die bekende ou Andersen-sprokie van die kaal keiser 'n variasie te versin wat enersyds so na as moontlik aan die oorspronklike bly en andersyds tog in 'n aanvaarbare
...


Meer inligting
Kaburu
Deon Opperman Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R160.00


Kaburu is die eerste keer opgevoer by Aardklop in 2007, met ’n rolverdeling wat onder andere Wilna Snyman, Deon Coetzee, Frans Marx en Sandra Prinsloo ingesluit het. In hierdie drama word die gehoor
...


Meer inligting
Blou Uur
Reza de Wet Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R121.00


Blou Uur is 'n splinternuwe drama uit die pen van die veelbekroonde dramaturg, Reza de Wet. Hierdie boeiende en ontroerende drama handel oor 'n verteller wat terugdink aan haar eksentrieke tante, aunt
...


Meer inligting
Naelstring
Pieter Fourie Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


Met Naelstring deurbreek die bekroonde dramaturg Pieter Fourie opnuut die grense van sy oeuvre. Naelstring, vir die eerste keer in 2001 by die Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom opgevoer, belig
...


Meer inligting
Voort met die spel
Jan Vermaak Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R112.50


Die agt stukke wat in Voort met die spel opgeneem is, dek ongeveer vyf-en-veertig jaar (1945-1989) van Afrikaanse eenakterkuns en kan as verteenwoordigend beskou word van die kunssoort en sy ontwikkeling
...


Meer inligting
Siener in die suburbs
P G du Plessis Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R118.50


Siener in die suburbs gaan oor die lief en leed van ’n groepie mense wat al volkskarakters geword het.

Jakes wat so graag ’n laaitie wil hê, Tiemie wat oor haar tyd is, Tjokkie wat met die
...


|  1  |  2  |
(25 resultate)

Jou mandjie