Fiksie - Kortverhale

Meer inligting
Die helder oomblik
Johan Smuts Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R200.00


Verhale wat handel oor dié oomblikke waarin 'n mens skielik insig kry. Die fokus is dikwels op verraad en die vele vorme wat dit aanneem, in herkenbare dog soms vreemde situasies, en eindelik ook met
...


Meer inligting
Zip!
Nataniël Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R260.00


Nataniël is weer op sy stukke. 41 magiese nuwe stories in Afrikaans en Engels, uit sy mees onlangse verhoogproduksies landswyd. Tegelyk absurd en tog so herkenbaar Suid-Afrikaans. Soos in ​Nicky &
...


Meer inligting
So is dit nou
Johan van Wyk Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R220.00


So is dit nou is 'n nuwe versameling aangrypende humoristiese stories oor die hede en verlede deur die deurwinterde joernalis en topverkoper-skrywer Johan van Wyk.

Die versameling dokumenteer
...


Meer inligting
Robbie se broer se roer en ander jagstories
Pienkes du Plessis Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R190.00


Pienkes du Plessis is terug met 'n nuwe bundel kortverhale. In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel hy stories oor alles wat met jagekspedisies gepaard gaan: vuurmaak, braai, kamp opslaan,
...


Meer inligting
Franse briewe: pos uit Provence
Marita van der Vyver Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R255.00


Dis somer in Provence – en soos elke somer word al die poskaartprentjies oornag lewend. Lappe laventel so pers dat dit lyk asof derduisende botteltjies kristalviolet per ongeluk uit ‘n vragvliegtuig
...


Meer inligting
Huilwater
LJ Bothma Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R230.00


“Louis Bothma kán skryf”, sê resensente soos Koos Kombuis en Frans‐johan Pretorius, maar hy het ook as storieverteller sy kleim afgesteek. Huilwater is ’n bundel van 30 lekkerlees‐stories.
...


Meer inligting
Koms van die biblioteekbus en ander stories
Keina Swart Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R175.00


Die biblioteekbus ruik soos drome. Soos opstyg. Soos wegvlieg na plekke waar daar Kersfees-sneeu, koalabere en Bengaalse tiere is. Dit ruik na woorde soos keiser en nagtegaal en troebadoer.

In
...


Meer inligting
Die beste spookstories van C.J. Langenhoven
C.J. Langenhoven Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Langenhoven se spookstories is reeds volksbesit. Hierdie bloemlesing – nou in sagtebandformaat – verteenwoordig die ‘bestes’ binne die genre waarin ou gunstelinge soos Bestelling met ’n spook
...


Meer inligting
Stoffel : die beste stories
Christiaan Bakkes Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R300.00


Met Stoffel: die beste stories, bring Human & Rousseau Christiaan Bakkes se beste Afrikaanse verhale byeen in 'n nuwe bundel. Hier val die klem op Bakkes se "Stoffel"-stories: verhale waarin Bakkes as
...


Meer inligting
Die naaimasjien en ander stories
Rachelle Greeff Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R225.00


Rachelle Greeff is 'n bekende en gewilde skrywer en dramaturg. Haar kortverhale het reeds die CNA-debuutprys, die Sanlam Literere Prys, en die RAU-prys vir Kreatiewe Skryfwerk ontvang. Haar werk is ook
...


Meer inligting
Skrik op die lyf
Deborah Steinmair , Gerda Taljaard Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R235.00


Hierdie bundel bevat vreesaanjaende grilverhale oor spoke, welgeeste, goëlery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, séances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte
...


Meer inligting
Die ballade van Robbie de Wee
Deon Meyer Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R285.00


Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jêm het in 1997 verskyn. Dié versameling was só gewild dat dit keer op keer herdruk is.
Nou word hierdie
...


Meer inligting
In die blou kamp
Dana Snyman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R235.00


Dana Snyman is volksbesit. Hy reis rond deur Suid-Afrika en skryf oor sy ontmoetinge met mense langs die pad, die trokdrywers, die meisie wat in matriek swanger geraak het, donkie-eienaars, die vrou wat
...


Meer inligting
Op die agterpaaie
Dana Snyman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R255.00


Dana Snyman, seker Suid-Afrika se gunstelingreisskrywer, beskryf sy eie lewensreis en die ongebaande wee waarop hy hom al begeef het.
Dana soek na die ware Weskus, kuier by die Karoo se karretjiesmense,
...


Meer inligting
Die groot sand en ander stories
Doc Immelman Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R195.00


In Die groot sand en ander stories kry die leser die geleentheid om verhale te lees wat onder meer in Ster, Die Brandwag, Republikein en Huisgenoot verskyn het. Die titelverhaal, Die groot sand, speel
...


Meer inligting
Nuwe stories 3
Verskeie, Saamgestel deur Suzette Kotzé-Myburgh , Leti Kleyn Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R195.00


Sewentien kortverhale deur die skrywers op die kortlys van Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir 2014. Die stories dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe, insluitend verhoudings, kindermishandeling,
...


Meer inligting
Die behoue huis
Abraham H. de Vries Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R225.00


Die behoue huis verteenwoordig De Vries se “ernstige” verhale en die kern van sy werk. Hy het self die keuse van verhale uit sy werk gedoen, en Wium van Zyl het ’n kort inleiding daarvoor geskryf:
...


Meer inligting
Die ding in die riete
Jean Lombard Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R235.00


In hierdie bloemlesing ontvou die wonderwêreld van mites oor verskeie kulture en grense heen.

In Die ding in die riete ontmoet ons opnuut die bose slang in die Skeppingsverhaal, maak ons kennis
...


Meer inligting
Binnekring van spookasems
Herman Lategan, Saamgestel deur Amanda Botha Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R195.00


Herman Lategan is ʼn flaneur van Seepunt. Wanneer hy voetslaan in die strate is hy ʼn toeris in die demi-monde, ʼn landskap van vlees en bloed. Hy swerf tussen bergies, dwergies, fopdossers, kerkmuise,
...


Meer inligting
150 Stories
Nataniël Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R280.00


Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale geskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem
...


|  1  |  2  |  3  |  4  |  5  |
(83 resultate)

Jou mandjie