Christelik - Kinders - 6 tot 8 jaar

Meer inligting
Jesus Maak 'n Dogtertjie Gesond
Cecile Vium Fodor Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R50.00


Dit lyk of Rina alles het waarvan 'n dogtertjie kan droom - sy's mooi met 'n pragtige geaardheid en haar pa, Jaïrus, is die leier van die sinagoge en kan alles voorsien wat hulle gesin nodig het. En
...


Meer inligting
Twee Vissies En Vyf Brode
Leyah Jensen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R50.00


Jeb is 13 jaar oud. Die las van armoede maak hom moedeloos. Dit lyk egter nie of dit sy ma pla nie - sy neem trouens 'n weeskind, Persimone, in wat nou óók van hulle afhanklik is. Jeb se vriendskap
...


Meer inligting
Saggeus Ontmoet Vir Jesus
Leyah Jensen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R50.00


Eli is 11 jaar oud en werk vir Saggeus - 'n kort, gierige tollenaar. Wanneer Jesus hulle dorp besoek, is Eli baie opgewonde, maar hy het nooit gedink Saggeus sal die een wees by wie Jesus gaan eet nie!
...


Meer inligting
'n Wonderwerk by 'n troue
Austin Sailsbury Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R50.00


Adi is verskriklik opgewonde. Haar boetie trou - sy kry 'n skoonsussie! Alles lyk perfek en niks sal hulle lekker dag bederf nie, tot daar een groot probleem opduik ... Die bruidegom, Ben, het
...


Meer inligting
Bybelstories vir Kinders
Wendy Maartens Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Marie Prinsloo


R150.00


Bybelstories vir Kinders bevat kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en word op ’n eenvoudige en vars manier geskryf. Die stories is geskik vir selflees of voorlees deur ’n ouer persoon.

Bybelstories
...


Meer inligting
365 STORIEBYBYEL VIR KINDERS
Struik Christian Media Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R250.00


Dit is die Bybel oorvertel vir jonger kinders in 365 geliefde stories. Dit bied 'n deurlopende verhaal van Genesis tot Openbaring in kronologiese volgorde en word geïllustreer deur 'n verskeidenheid van
...


Meer inligting
My groot soek en vind Bybel stories uit die Nuwe Testament
CUM Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Nuwe Testament sal kinders geliefde Bybelstories laat ervaar in 'n wêreld van kleur en detail deur helder kunswerk.
Die 5 stories uit die Nuwe Testament
...


Meer inligting
My groot soek en vind Bybel stories uit die Ou Testament
CUM Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Ou Testament sal kinders geliefde Bybelstories laat ervaar in 'n wreld van kleur en detail deur helder kunswerk.
Die 5 stories uit die Ou Testament
...


Meer inligting
Die Bybelstorieboek vir meisies
Phil Smouse Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R179.95


God werk áltyd met 'n plan. Dit is wat Phil Smouse op 'n prettige manier vir dogtertjies leer in Die Bybelstorieboek vir meisies.
Die 58 stories uit die Ou en Nuwe Testament met hul fraai en
...


Meer inligting
Die Bybelstorie vir kinders
Lucado / Ander Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R130.00


Die Bybelstorie vir kinders is ’n unieke same­stel­ling van 48 Bybelstories geskryf deur die gewilde le­raar Max Lucado saam met Randy Frazee en Karen Davis Hill.

Hierdie pragtige stories
...


(10 resultate)

Jou mandjie