Christelik - Kinders - Aktiwiteitsboeke

Meer inligting
101 Avonture saam met God
Lizette Murray Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R150.00


101 opwindende stories wat kinders se oë sal oopmaak vir die klein én groot wonders in die wêreld.

Die lewe is ’n groot avontuur – veral as jy nog ’n kind is wat elke dag nuuskierig na
...


Meer inligting
Ek Glo - Inkleurboek
Randy Frazee Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R70.00


Inkleur-pret vir die kleinspan met ’n sterk Bybelse inslag – ’n wen-kombinasie.

Met Ek glo – Inkleurboek kan kinders inkleur-inkleur deur God se beloftes gaan.

Nou kan selfs die
...


Meer inligting
Ja Kleuter Inkleurboek
Ewald Van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R19.00


...


Meer inligting
Aktiwiteit-Bybel vir kinders
L Jensen / I Gao Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R200.00


Aktiwiteit-Bybel vir kinders leer kinders wat God se Woord sê terwyl hulle aan prettige aktiwiteite en uitdagings deelneem. Die boek bou voort op die sukses van sy voorganger - My aktiwiteit-Bybel.
Hierdie
...


Meer inligting
Kom Speel en Leer Bybel
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Magriet Brink


R100.00


Hierdie unieke interaktiewe kleurvol geïllustreerde storieboek Bybel wil met die hulp van twee kinderkarakters, Sammy en Amy, kinders tussen die ouderdom 7- 10 jaar help om “binne in die Bybel te klim”
...


Meer inligting
My Aktiwiteit-Bybel
Jensen Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R140.00


My aktiwiteit-Bybel leer kinders wat God se Woord sê terwyl hulle aan prettige aktiwiteite en uitdagings deelneem. Die aktiwiteitsboek bevat meer as 100 Bybelstories wat elk afgerond word met woordspeletjies,
...


Meer inligting
Vreugde Kleuters Bybel Inkleurboek
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R19.00


Inkleurboek.

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie Reeks is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed, om kinders te help om met God te praat,
...


Meer inligting
My eerste Bybel doen en leer boek
Bybelgenootskap Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae



R20.00


Met “My eerste Bybel Doen en Leer Boek”, leesboek van 30 bladsye vir basiese geletterdheid, word beginnerlesers van enige ouderdom blootgestel aan letters, syfers en woorde deur middel van die ryk
...


Meer inligting
Ja Kleuter Aktiwiteits- en Gebedboek
Ewald van Rensburg Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae

Illustreerder: Lilani Brits


R19.00


Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat
...


(9 resultate)

Jou mandjie