Nuwe vrystellings

Meer inligting
Eindspel
Wilna Adriaanse Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R270.00
Graffiti-prys: R216.00    Jy spaar: R54.00

"Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Êrens in die massa data is haar pa se
...


Meer inligting
Misverstand
Marita van der Vyver Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R250.00
Graffiti-prys: R200.00    Jy spaar: R50.00

“Misverstand” vertel die verhaal van Willem Prins, ’n middeljarige Suid-Afrikaanse skrywer wat na jare sonder veel sukses in Suid-Afrika in Parys is om ’n boekie erotika, wat hy tot sy skaamte
...


Meer inligting
Sirkus
Irma Venter Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R240.00
Graffiti-prys: R192.00    Jy spaar: R48.00

Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met
...


Meer inligting
Isabella
Mariël le Roux Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R280.00
Graffiti-prys: R224.00    Jy spaar: R56.00

Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die harde myn-wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete
...


Meer inligting
Doodsroeper
Rika Cloete Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Februarie, 1861. 'n Groepie trekboere maak naby die Gamagara-rivier in die Kalahari staning. Nie ver daarvandaan nie, lê Stilbos - 'n misterieuse bos sonder voëls, maar ook die skuilplek van die Doodsroeper,
...


Meer inligting
Web
Naomi Meyer Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R250.00
Graffiti-prys: R200.00    Jy spaar: R50.00

Stellenbosch se studente is opstandig. Die dorp brand, en in Sophia se klein dog veilige huisie droom sy van Pompeii en wegloop, weg van elke dag se sleur by BoekWeb en haar man se speurderwerk. Wanneer
...


Meer inligting
Pelgrimshoop
Ronel Nel Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Op Pelgrimshoop, 'n weggesteekte dorpie in die voue van die Laeveld, waar die vlaktes wemel van skaap, gras en die oudste klipformasies in Suid-Afrika, daar vind Hannah de Witt in 1956 haar voete weer
...


Meer inligting
Sielsmokkelaar
Leon van Nierop Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R220.00
Graffiti-prys: R176.00    Jy spaar: R44.00

Ramon Fraser is al sy hele lewe lank ’n uitgeworpene. Sy ma vlug met hom vandat hy kan onthou. Sy is ’n fortuinverteller, maar weier om sý toekoms te lees. Tot op die verskriklike dag toe die mantelman
...


Meer inligting
Die Suid-Afrikaanse Melktert-versameling
Callie Maritz, Mari-Louis Guy Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R280.00
Graffiti-prys: R224.00    Jy spaar: R56.00

Daar is 'n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met 'n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of
...


Meer inligting
Jagveld
Deon Meyer Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R295.00
Graffiti-prys: R236.00    Jy spaar: R59.00

Spanningsverhaalkoning Deon Meyer het naas sy topverkoperromans ook sy skryfvinger in ’n aantal film-pasteie. Vir die eerste keer is vier van sy Afrikaanse draaiboeke nou saam te lese: Jakhalsdans, Die
...


Meer inligting
Koeëlreën
Japie Bogaards, Wollie Wolmarans Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R200.00
Graffiti-prys: R160.00    Jy spaar: R40.00

In Koeëlreën gaan kyk die skrywer na die ballistiese arm van die forensies-wetenskaplike veld. 'n Fassinerende onderwerp. Met die Oscar Pistorius saak het die publiek bewus geword van die kritiese rol
...


Meer inligting
Nadia
Nadia Beukes, Jana van der Merwe Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R170.00
Graffiti-prys: R136.00    Jy spaar: R34.00

Glansaktrise Nadia Beukes nooi jou saam op die paaie wat sy al geloop het: kronkelpaaie, bergpasse, en soms ook ompaaie. Só leer ken ons die ware Nadia weg van die kalklig. Sy deel haar verhaal van diepe
...


Meer inligting
Elders
Erns Grundling Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R250.00
Graffiti-prys: R200.00    Jy spaar: R50.00

Aan die begin van 2015 was bekroonde Weg!-joernalis Erns Grundling oorwerk, oorstuur, oorgewig, beseer – en pas gediagnoseer met slaapapnee. Vanselfsprekend was ál ding om te doen om die ellelange Camino-staptog
...


Meer inligting
Die landheer van koningshof
Schalkie van Wyk Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R90.00
Graffiti-prys: R72.00    Jy spaar: R18.00

Erika Strauss wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar 'n raaisel. Dis die aantreklike man wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap.
...


Meer inligting
Fotostaatmasjien
Bibi Slippers Laai in mandjie
Uit voorraad uit - Versending binne 5 - 14 werksdae


Uitgewersprys: R200.00
Graffiti-prys: R160.00    Jy spaar: R40.00

Bibi Slippers se debuutbundel vier die mens en kultuur as fotostaatmasjien en die gedig as foutiewe fotostaat. Die digter neem die rol van monnik in die middeleeuse skriptorium aan, maar dié oorskrywer
...


Meer inligting
Angelique en die boekanier
Dina Botha Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R200.00
Graffiti-prys: R160.00    Jy spaar: R40.00

Angelique van Olgen het op veertien al 'n onverskrokke gees. Nie eens 'n wilde seerower verskrik haar nie. Sy is net so ontembaar soos haar vlamrooi hare en sy laat geen man haar hiet en gebied nie. Maar
...


Meer inligting
God praat Afrikaans
Hemelbesem Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R150.00
Graffiti-prys: R120.00    Jy spaar: R30.00

Luister na die braste,
wat kruisbeen oppie trap sit.
Behalwe entertainment, kry ’n taste wat Afrikaaps is!
Aitsa, sy boots het stars ..
Aitsa, hy’s soe die star ...
Aitsa, gloe
...


(17 resultate)

Jou mandjie