Binnekort op die rak

Meer inligting
Kamikaze
Rudie van Rensburg

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

Uitgewersprys: R260.00
Graffiti-prys: R208.00    Jy spaar: R52.00

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nóú alles in die media oor die SAPD lees. Hy't juis 'n ander werksaanbod . . . Maar dan kom Kassie te midde van sy loopbaankrisis
...

Meer inligting
Die mense langsaan
Elsa Hamersma

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Christine wil van Frikkie, haar man, ontslae raak. Moord maak meer sin as egskeiding, veral nadat hy baie geld op die Lotto wen wat hy nie met haar deel nie. Dan trek daar 'n geskeide man met 'n volwasse
...

Meer inligting
Per ongeluk
Lloyd Zandberg

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R240.00

Hierdie versameling kortverhale bied 'n histeriese kykie op alledaagse situasies: 'n tango-les in die platteland; die tannie so "eenvoudig soos 'n ses-stuk legkaart"; 'n besoek aan 'n tandarts en sy assistent
...

Meer inligting
Christine le Roux Keur 2
Christine le Roux

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R245.00

Verborge liefde
Liefdesvallei​
​Uitdraai na Ukuthula
'n Hele nuwe mens
Tot in ewigheid

In ​Verborge liefde ​sou Roland Meyer en Victoria Malan slegs 'n huwelik in naam
...

Meer inligting
Susanna M Lingua Gunstelinge 6
Susanna Lingua

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R245.00

Waar die frangipani bloei
Lied van die Isar
Jy is my droommeisie

In Waar die frangipani bloei is Duque Diago de Velira Cervantes in beheer op Braco, maar toe Ronelle Dekker die dorpie
...

Meer inligting
Helende liefde
Anna Penzhorn

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

Uitgewersprys: R230.00
Graffiti-prys: R184.00    Jy spaar: R46.00

Andrea Basson se lewe verander onomkeerbaar toe sy met die ondenkbare gekonfronteer word. Ná dertien jaar van getroude lewe met Dewald, die liefde van haar lewe, ontdek sy hy is 'n rondloper. Sy maak
...

Meer inligting
Ontembare bruid
Dina Botha

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

Uitgewersprys: R200.00
Graffiti-prys: R160.00    Jy spaar: R40.00

Tweede druk.
Vir die pragtige en sprankelende Jacqueline de Péronne is die lewe aan die Kaap 'n lied. Nie eens haar gereëlde huwelik met haar uiters onaantreklike stiefneef, kaptein don Miguel Cortés,
...

Meer inligting
Dans met 'n maangodin
Rosita Oberholster

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R85.00

Lilly is oortuig dat haar buurman Matt ook gevoelens vir haar het. Maar dan trek sy eksvrou oornag by hom in en boonop praat hy gereeld van die nimlike "Selene" vir wie sy nog nooit met 'n oog gesien het
...

Meer inligting
Lank en gelukkig
Magdaleen Walters

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R85.00

Om skielik jou huis met 'n vreemdeling te deel, is moeilik. Veral as dié vreemdeling jou eks-verloofde se broer en onmeetlik aantreklik is en jou boonop gekoester en beskermd laat voel. Dis die dilemma
...

Meer inligting
Ridder van die branders
Rika du Plessis

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R85.00

Duart red Dineke van die diepsee se branders. 'n Ridder, dink sy. Maar vanaf sy eerste woorde vryf hy Dineke verkeerd op. Duart dink sy is bedorwe en sy dink hy is ongemanierd. Waarom vind hulle mekaar
...

Meer inligting
My hart se keuse
Ria Richards

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R85.00

Na haar eksman se verraad glo Saskia nie haar hart kan weer herstel nie ... totdat sy die sproetgesigseuntjie in haar speelgroep se aantreklike pa, Quintin, ontmoet. Hy maak teenstrydige emosies in haar
...

Meer inligting
Nie vir ma's nie
Karin Behm-Joubert , Daleen van der Linde

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R230.00

Heruitgawe
Met dié boek word ma's tydelik uit die kombuis verban, want jou wederhelf en kinders is van plan om jou te bederf met heerlike kos wat hulle sonder hulp of te veel moeite voorberei het.
...

Meer inligting
Hekel teëlmotiewe met 'n verskil
Karen Adendorff

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R195.00

Motiewe met 'n verskil. Vind Marokkaanse, Delftse, Persiese en Mediterreense blokpatrone met interessante tegnieke, soos oppervlakwerk, wat op verskeie maniere gebruik kan word. Elke patroon bevat 'n diagram,
...

Meer inligting
Vrouekeur 50 breipatrone
Christa Swanepoel

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

Uitgewersprys: R275.00
Graffiti-prys: R220.00    Jy spaar: R55.00

Vrouekeur 50 breipatrone bied 'n breibonanza vir die ywerige handwerker. Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe breipatrone in een boek, opgedeel in 5 temas: Babas, Meisies, Seuns, Mans en
...

Meer inligting
Soek-soek inkleurboek: Op die Plaas
Ballon Media

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R65.00

Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die
...

Meer inligting
Soek-soek inkleurboek: Voertuie

Soek-soek inkleurboek: In feetjieland
Ballon Media

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R65.00

Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die
...

Meer inligting
Soek-soek inkleurboek: Diere

Die apies se dieretrein
Rosamund Haden

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

Illustreerder: Toni Pinchuck

R190.00

Olifant ontvang 'n uitnodiging na die apies se partytjie by Kokosneutbaai en klim dadelik in sy stoomenjin vir 'n avontuurlike reis oor die hele Afrika-kontinent! By elke stasie klim nog meer diere op
...

Meer inligting
Maanlig-meermin
Troula Goosen

Publikasiedatum: 2017/06 Laai in mandjie
Let asseblief op die publikasiedatum!

R140.00

Kate se pa kanselleer hulle Durban-vakansie en sleep haar saam na Kaimanskuil, 'n plaas in die Klein-Karoo waar hy grootgeword het. Sommer met die intrapslag gee die spokerige plaas en sy weird mense Kate
...

|  1  |  2  |  3  |
(41 resultate)

Jou mandjie