Help


  Hoe om 'n boek te bestel:

-  Klik op        op die regterkant van die webbladsy.



-  Die item wat jy gekies het verskyn nou in jou mandjie aan die regterkant van die webbladsy.



-  Herhaal die stap vir al die items wat jy wil bestel.



-  Sodra jy al die items in jou mandjie gelaai het en wil voortgaan om te bestel, klik op 'Bestel nou' onder jou mandjie.

           

-  'n Opsomming van alle items in jou mandjie sal nou verskyn. Hier kan enkele items verwyder word of alle items kan uit die mandjie verwyder word.

-  Kies die land waarheen die bestelling gepos moet word. Die posgeld sal outomaties verskyn.

-  Kies die metode van betaling wat jy verkies.

-  Tiek ook dat jy die Bepalings en voorwaardes gelees het en dit aanvaar (Klik op 'Bepalings en voorwaardes' om die dokumentasie oop te maak).

-  Klik op 'Gaan voort' om voort te gaan met die bestelling.





-  Voltooi die Bestelvorm deur jou naam, kontakbesonderhede en posadres in te vul.

-  Klik op 'Stuur bestelling' om die bestelling te plaas.





-  Indien jy die 'Elektroniese Fonds Oorplasing (EFT) / Direkte deposito' as opsie van betaling gekies het, is jou bestelling afgehandel. Jy sal deur Graffiti gekontak word in verband met die bestelling.

-  Indien jy die opsie om per 'Betaal met kredietkaart' te betaal gekies het, word jy versoek om jou kredietkaartbesonderhede in te vul. Eers nadat jy op 'Betaal' geklik het, is die transaksie afgehandel.





Jou mandjie