Fiksie - Liefdesromans

Vergroot die prent

Van sorg na liefde


Malene Breytenbach

Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R90.00


N√° 'n liefdesteleurstelling gaan werk Mia de Villiers as 'n versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met di√© se seun, Jean, sit sy vas. Jean insinueer dat sy gekom het om 'n ryk man te vang en Mia vererg haar. Dink hy sy is soos sy trofeemeisies wat deur rykdom be√Įndruk word? Hy is uiters aantreklik, maar sy swig nie voor 'n rokjagter nie. Al blyk dit gaandeweg dat di√© alfaman 'n sorgsame, sagter kant het . . .

Publikasiedatum: 2017/03
Naam:
Van:
Eposadres:
Opmerking:  Karakters oor
Gradering:             
Stoor Kanselleer
[Gee terugvoer]
Terug
9780624080893

Van sorg na liefde

Jou mandjie