Fiksie - Romans

Vergroot die prent

Misverstand


Marita van der Vyver

Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur


Uitgewersprys: R250.00
Graffiti-prys: R200.00    Jy spaar: R50.00

“Misverstand” vertel die verhaal van Willem Prins, ’n middeljarige Suid-Afrikaanse skrywer wat na jare sonder veel sukses in Suid-Afrika in Parys is om ’n boekie erotika, wat hy tot sy skaamte onder ’n skuilnaam geskryf het, bekend te stel. Hier ontmoet hy vir Jackie, ’n jong Suid-Afrikaner wat as au pair werk. Dit is Jackie wat saam met hom is dié Vrydagaand die dertiende toe terreur in Parys losbars.
Van der Vyver se roman is nuuswaardig en aangrypend, maar ook humoristies en teer. “Misverstand” wys waarom dié skrywer sedert die verskyning van “Griet skryf ’n sprokie” een van die gewildste skrywers in Afrikaans is.


Publikasiedatum: 2017/03
Naam:
Van:
Eposadres:
Opmerking:  Karakters oor
Gradering:             
Stoor Kanselleer
[Gee terugvoer]
Terug
9781485903505

Misverstand

Jou mandjie