Kinders - Aktiwiteitsboeke

Vergroot die prent

Blokkiekuns: Seerowers


Ballon Media

Laai in mandjie
In voorraad - Versending binne 48 uur



R80.00


Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke - blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die seerowers en avontuurlike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroe√ę wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermo√ę te verbeter.

Publikasiedatum: 2016/05
Naam:
Van:
Eposadres:
Opmerking:  Karakters oor
Gradering:             
Stoor Kanselleer
[Gee terugvoer]
Terug
9780798173414

Blokkiekuns: Seerowers

Jou mandjie