Christelik - Volwasse - Fiksie

Vergroot die prent

Om weer te droom


Elsa Winckler

Hierdie boek is nie meer in voorraad nie. Graffiti kan dus ongelukkig nie die boek verskaf nie. Geen bestellings sal aanvaar word nie.


R170.00


Wanneer hulle haar vermoorde suster Marina se woonstel opruim, ontdek Lizet Vos haar suster se droomlys. En van toe af probeer sy om al die drome op Marina se "bucket list" te bewaarheid, al is van die gewaagde, gevaarlike aktiwiteite eintlik heel teen haar aard. Haar droom om eendag te trou en kinders te hê, skuif sy vireers op die agtergrond - totdat haar broer Evan se lewe met Anya Breedt verstrengel raak en Anya se broer Stephen en sy dogtertjie deel word van famieliekuiers.

Om weer te droom is nog 'n boeiende verhaal wat die hart diep sal raak en jou opnuut sal herinner aan die Groot Droom vir jou lewe.


Publikasiedatum: 2015/11
Naam:
Van:
Eposadres:
Opmerking:  Karakters oor
Gradering:             
Stoor Kanselleer
[Gee terugvoer]
Terug
9781415332450
SCM

Om weer te droom

Jou mandjie