Nie-fiksie - Kookboeke

Vergroot die prent

Tannie Poppie kook


Poppie Coetzer

Hierdie boek is nie meer in voorraad nie. Graffiti kan dus ongelukkig nie die boek verskaf nie. Geen bestellings sal aanvaar word nie.


R240.00


"Die Chuck Norris van Suid-Afrikaanse kos" en "almal se ouma" is maar van die talle maniere waarop Tannie Poppie bekend is aan haar duisende aanhangers. Die gewildste van al die TV-Kokkedore het nou haar eie kookboek.
Tannie Poppie kook is nie net nog 'n kookboek nie, dis 'n ode aan alle smulpape en lekkerbekke - die mense wat weet dat lekker kos nie net 'n toevallige gebeurtenis is nie.
In hierdie pragstuk deel Suid-Afrika se gewildste kos-ouma al haar gunsteling versamelresepte met ons.
Die klem is op lekker kos. Die boek bied heerlike resep-idees vir liplekker hoender, brode, smaaklike poedings, lekkernye vir die teetafel en nog vele meer. Dit spog deurgaans met volkleurfoto's van die geregte en lesers sal hul lippe aflek.


Publikasiedatum: 2014/10
Naam:
Van:
Eposadres:
Opmerking:  Karakters oor
Gradering:             
Stoor Kanselleer
[Gee terugvoer]
Terug
9780798166416

Tannie Poppie kook

Jou mandjie